Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 267 reviews.
"Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
The Palms"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
"Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
8 on Penguin"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Jenkins House"Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug."
"Baie lekker strand gebied, ek is 'n hondeliefhebber en honde geniet die strandarea."
"Melkbosstrand is heerlik, heerlike eetplekkies. Net jammer van die onwelriekende reuk wat deur die seegrasse veroorsaak word, en Water Edge is reg op slegste gedeelte daarvan."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Jenkins House"Omtrent alles amper binne fietsry-afstand. Het werklik lekker gekuier."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Beach Apartment and Studio"Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig."
"Breathtaking views, you just need to accommodate all with Halaal restaurants or take aways as there are none other then the normal KFC. Was bit disappointed, further then that 100% recommend the place for holidays or if you just want to break away."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Seaside Special"Veilig en kan mens lang wandelings geniet. Almal wat ons langs die see gekry het was baie vriendelik."
"Melkbosstrand is 'n skoon dorp en aanwysings soos byvoorbeeld straatname en plekke is duidelike gemerk."
"Pragtige strand en dorpie, maar die restaurant is teleurstellend, veral die Damhuis se diens."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
C'est La Vie Self Catering Apartment"Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Jenkins House"The most beautiful beach I saw in years. Loved the sand and sun."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Melkbosstrand Beach Cottage"We will definitely be back for another visit."
"Dis pragtig daar met alles wat mens benodig, en natuurlik kan mens nie anders as om vis te eet by Cafe Orca nie."