Verified Reviews
Middelburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Middelburg
Rated 3.9 out of 5 based on 102 reviews.
"Dorp as 'n geheel baie is mooi en baie nuwe besighede het oopgemaak. Die dorp het relatief goed gelyk."
"Ons was regtig verras oor hoe mooi en skoon die dorp is en hoeveel die dorp uitgebrei het. Sou graag meer van die dorp wou besigtig, maar ons tyd daar was kort."
"Rustige en still buurt, boomryke strate ... ideaal vir 'n laatmiddag stappie."
"Die oggend na die troue by Middelburg Golf Country Club het ons ontbyt gaan eet. Uitstekende kos en waarde vir geld!"
"Die eetplekke by hul Mall kan maklik bereik word vir die toeris wat nie Middelburg ken nie."
"Gaan doen gerus die "Park run" Saterdagoggend om 08:00 by Glen Cullen net buite die dorp. "