Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Uvongo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Uvongo

Rated 4.5 out of 5 based on 1011 reviews.

Uvongo

Laguna La Crete 47

"Ek is mal oor Uvongo. Dis lekker rustig met alles wat jy nodig het. Die strande is skoon en netjies."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Baie aangename plek."

Uvongo

Strandloper 3

"Mooi plek. Hoop nie dit verval soos soveel ander plekke nie."

Uvongo

Playa Del Mar 12

"Wonderful scenery, great beaches and store locations."

Uvongo

124 Laguna La Crete

"Baie goeie vakansieplek!"

Uvongo

Natspat 14

"Did not enjoy load shedding all the time and the roads are not in good shape with quite a lot of water leaks not being attended to."

Uvongo

Beau Vista no 4

"Excellent holiday destination."

Uvongo

Vinkel 5

"Riolering blyk oral in die Manabe/Margate/Uvongo omgewing 'n probleem te wees; heelwat dreine wat oorloop, ens. Maar die strand by Manaba was skoon en heerlik."

Uvongo

Uvongo Cabanas 01B

"Beste strand, kom gereeld hierheen."

Uvongo

Laguna La Crete 26

"Fantastic location."

Uvongo

Jakaranda 12

"Great."

Uvongo

Topanga 60

"Lekkerste seestrand."

Uvongo

Astove 6

"Waarde vir geld. Lekker gebly, en 'n baie lekker vakansieplek."

Uvongo

Stirling Place 5

"Margate en strate vol sewage."

Uvongo

6 Arrilette

"Wonderlike weer in die winter."

Uvongo

Jakaranda 12

"Uvongo raak afgesaag. Die paaie is te besig. Niks nuut word daar gebou nie."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"Uvongo has all you need for when you're on holiday. Just as in most towns, remember to buy clean drinking water."

Uvongo

Jakaranda 11

"Dis net jammer dat aan die suidekant van die lagoon daar nie meer toegang is tot by die restaurant en kiddies-swembad nie. Na die vloede is daar ook nie meer strand aan Jakaranda se kant nie, maar dit het ons nie weerhou daarvan om heerlik te rus en te ontspan nie."

Uvongo

Astove 6

"Uvongu is 'n baie mooi dorp en sal ons weer sien."

Uvongo

119 Laguna La Crete

"A very beautiful place for holidays."

Uvongo

The Sea Cabin

"Uvongo is a great swimming and fishing spot."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"Fantastiese strand vir kinders."

Uvongo

Aride No 2

"Baie lekker vakansie gewees."

Uvongo

Natspat 9

"Natspat val onder die Manaba-area in Uvongo, en Manaba en Uvongo het twee verskillende hoofstrande. Die Uvongo strand was met ons besoek steeds nie toeganklik nie, as gevolg van die vloede in April, maar die gemeenskap was besig om skoon te maak. Ons het dus na Manabastrand gegaan (wat loopafstand van Natspat is) en die atmosfeer was heerlik!"

Uvongo

Jakaranda Woonstel 8

"Die plekkie is lekker ruim. Baie netjies en het alles in wat jy sal benodig. Mooi uitsig oor die see en naby alles geleë. Eienaar verskriklik behulpsaam en vriendelik. 'n Naweek wat ons geboek het vir werk in Uvongo, het LekkerSlaap vir ons as 'n wegbreeknaweek ook gesorg. Dankie."

Uvongo

La Crete Sands 1

"Pragtige, skoon strand en veilig vir swem."

Uvongo

Strandloper 3

"A wonderful place to stay. "

Uvongo

Beach Wood Cottages

"Great place. "

Uvongo

Summer Rocks Unit A

"Heerlike vankansie weekbreekplek."

Uvongo

Laguna La Crete 8

"Die strand was nie regtig beskikbaar nie, maar was te verstane a.g.v. die vloede wat daar was."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!