TravelGround User Reviews:“Dit was wonderlike naweek!!!”
Dit was 'n wonderlike, rustige en stil naweek. Net wat ons gesoek het.
Gertruida De Swardt - Traveling with spouse/partner - April 2011
Die ontvangs was goed, sommer dadelik tuis gevoel Die plek baie mooi skoon, en alles wat jy nodig het daarin. Die uitsig sooo mooi, ons het heerlik gekuier, en gaan weer so maak.
“Excellent service and accomodation”
A truly lovely place to stay. Excellent attention to detail.
Gavin Tessendorf - Traveling with spouse/partner - February 2011
Guestbook Reviews:The following reviews are from Jo-Lien Self Catering's guestbook.
Baie, baie dankie vir die heerlike verblyf! Ons het dit vreeslik geniet. Die uitsig is pragtig en vir 'n gemakliker, beter toegeruste selfsorg eenheid kon ons nie voor gevra het nie! Baie dankie ook vir die vriendelikheid en die lekker geselsies. Ons kom verseker weer.
Rudi Westraad en Jean-Marie - December 2011
Baie dankie vir u gasvryheid en vriendelikheid. Die woonstel is baie netjies en baie rustig om hier tuis te gaan. Baie dankie vir die heerlike stroperige pannekoek toe dit so erg gereën het. Mag die Here jul seën. Baie liefde
Adrian en Yvette Pretorius - November 2011
Baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed toegerus en die uitsig baie mooi - 5ster verblyf!
Dreyers van Potchefstroom - November 2011
Baie dankie vir die lekker kuier. Ons het heerlik gerus!! Julle plek is pragtig. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Die Stewarts van Boksburg - January 2011
Very friendly welcome and every need catered for - 10/10 on everything! Thank you.
Hambly and Cheryl Quantrill from Cape Town - January 2011
Dankie vir 'n wonderlike ruskansie. Ons gesin het dit ongelooflik baie geniet! Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid! Wil 2012 baie graag weer hier om rus. 'n Voorspoedige 2011.
Bosmans - January 2011
Enjoy the mates! Gracias!
Oscar and Cecilia Sergio from Argentinia - January 2011
Dankie vir 'n wonderlike ruskansie. Ons gesin het dit ongelooflik baie geniet! Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Wil 2012 baie graag weer hier kom rus. Die Bosmans
Dirk en Karin Bosman - January 2011
Very quite and comfortable. Beautiful views. Could'nt ask for more -sorry we can;t stay longer. Many thanks and best wishes.
Robinson from Dorset UK - November 2010
Thanks for a lovely stay though it was only one night. Beautiful views, everywhere clean and tidy and very warm welcome from Jo and Lienkie. Thanks a lot.
Pete & Kath Sayers from Macclesfield UK - November 2010
Thanks a lot for some beuatiful days. Best wishes! Gert & Ulla Maack from Germany - November 2010 |
TravelGround Raves
"The qick response was breathtaking!! And the feedback on my booking made it so easy. Well done to your sy..."
- Gerhard Oberholzer
"Excellent response time. Keep up the good work."
- Sharon Williams
Nearby Attractions: Mossel Bay Golf Course Santos Beach St Blaize hiking trail Old Post Office Tree Bartolomeu Dias Museum
Nearby Places: Villa Chante Classicalview Kay Cera B&B and Self Catering Dana Bay B&B Guest House Place To Be
|


