Guestbook Reviews:The following reviews are from The Guesthouse's guestbook.
Bed slaap baie lekker! Ontbyt was heerlik! Dekor baie intressant en komtemporer. Goeie diens en vriendelik en gasvry - Dekor prikkel mens se kreatiewe denke.
MARUIS EN ROMANA AUCAMP - September 2010
Baie dankie ons het heerlik gebly, li
Lichelle dankie vir jou vriendelikheid. Ons sal graag weer kom kuier. COBUS & ERICA SCHOEMAN - August 2010
Top class. Thanks for having me - wich i could just stay longer, slept like a baby
NIC GROBLER - July 2010
Regtig 'n plek waar 'n ou vrede in jou hart kan kry en weer mens wees kan voel. Baie dankie,baie plesierig en netjies. Rustige atmosfeer.
Ricus (Lianie May) - March 2010
Always a pleasure to stay here. Home away from home
ZANELE KIBIDO - February 2010
Wat 'n groot bederf en gasvryheid!!! Baie dankie DAVID VILJOEN - March 2009 |
TravelGround Raves
"No problems at all. Prompt service which was great. Thanks."
- Elize Swanepoel
"Travelground is well run and has an efficient system that really understands what we were looking for. "
- Nicholas Cronning
Nearby Attractions: De Aar Paragliding School
Nearby Places:
|


