Verified Reviews of Aliwal North

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Aliwal North

Rated 3.44 out of 5 based on 94 reviews.
Sonja B. - 31st May 2021
staying in Aliwal North
Beste steak geëet by Little Ranch! En al die mense wat daar gekuier het, was heerlike geselskap, tesame met die vuur en die 6 worshonde.
Joseph K. - 24th May 2021
staying in Aliwal North
Soos al ons land se dorpe het dit maar liefde en fondse nodig.
Linda V. - 20th May 2021
staying in Aliwal North
The town deteriorated like most others in the Free State and Eastern Cape, but is an ideal halfway stop to the Eastern Cape.
Anna-maria F. - 4th May 2021
staying in Aliwal North
Toe die warmwaterbronne nog daar was om te geniet was Aliwal die beste plek. Ek is bevrees nou het dinge baie agteruit gegaan.
Johlene M. - 29th April 2021
staying in Aliwal North
Baie koud. Sal slegs daar oornag.
John P. - 24th April 2021
staying in Aliwal North
Sadly what was once an attractive town that welcomed visitors with hot springs and good restaurants is now an unattractive place with limited facilities for the visitor.
Ankie D. - 19th April 2021
staying in Aliwal North
Ons het deurgery op pad huis toe, maar indien 'n mens tyd het kan jy lekker ontspan langs die Oranjerivier.
Jj S. - 29th March 2021
staying in Aliwal North
Rustige dorpie.
Jj S. - 29th March 2021
staying in Aliwal North
Lekker rustige dorpie.
Heimo B. - 8th January 2021
staying in Aliwal North
Die Vrystaat se paaie is aaklig.
Heidi P. - 4th January 2021
staying in Aliwal North
This is really a town to travel through and there aren't any real attractions within the town. Restaurant options were rather uninspiring too.
Eddie O. - 4th January 2021
staying in Aliwal North
Ons het vir spesifieke redes na Aliwal-Noord gegaan en kon die RKK se uitgebreide fasiliteite besigtig. Jammer ons kon nie met 'n begeleide toer gaan nie. Die dorp het baie ander besienswaardighede en verdien om besoek te word.
Laetitia D. - 3rd January 2021
staying in Aliwal North
Klein eenvoudige dorpie, maar darem met 'n Pick n Pay en Spar.
Sean M. - 2nd January 2021
staying in Aliwal North
Tired town with little to recommend it.
Kyle W. - 30th December 2020
staying in Aliwal North
The Little Ranch is a must for lunch or dinner. Hands down the best pork I've ever eaten and the steaks are out of this world!
Chris B. - 25th December 2020
staying in Aliwal North
Not a holiday destination in my opinion.
Thania M. - 21st December 2020
staying in Aliwal North
Lekker geëet by 'n klein restaurantjie.
Elna R. - 14th December 2020
staying in Aliwal North
Oulike dorpie!
Maryna D. - 17th November 2020
staying in Aliwal North
Die Oranjerivier is 'n aantrekking, maar ongelukkig is dit al wat mooi is in die dorp.
Sanja C. - 3rd November 2020
staying in Aliwal North
Baie mooi dorp op die Oranjeriviergrens.
Marieta R. - 9th October 2020
staying in Aliwal North
Baie besig in middedorp.
Mike G. - 7th October 2020
staying in Aliwal North
Het baie agteruit gegaan, ons kom elke jaar op die dorp.
Sonja S. - 24th March 2020
staying in Aliwal North
Dis 'n tipiese, maar skoon plattelandse dorpie en ons het regtig heerlik by Riverside Lodge geëet. Ek sal weer daar oor bly op pad iewers anders heen, maar glo nie ek sal langer as een nag daar wil deurbring nie.
Johan P. - 8th March 2020
staying in Aliwal North
Baie mooi strande.
Shantell V. - 2nd February 2020
staying in Aliwal North
Not too familiar with the place, from my view it looks very pleasant.
Marnus S. - 28th January 2020
staying in Aliwal North
Pragtige dorp met die Oranjerivier wat langs dit vloei.
John P. - 13th January 2020
staying in Aliwal North
Good stopover to the coast, not much going on there though. Riverside lodge is nicely located, but service is slow.
Martha V. - 12th January 2020
staying in Aliwal North
Net deurgereis. Nie besienswaardighede besoek nie.
Jeanita L. - 12th January 2020
staying in Aliwal North
Die dorp is baie vuil en die paaie erg vol slaggate.
Dave D. - 4th January 2020
staying in Aliwal North
Ons het net een aand oorgeslaap. Kon slegs 1 eetplek kry, Wimpy, waar ons kon sit en eet sonder dat daar mense om jou rook. Dit was oor 'n naweek en niks was oop in die dorp nie.
Bronwyn O. - 4th January 2020
staying in Aliwal North
Good for an overnight stop.
Erick K. - 3rd January 2020
staying in Aliwal North
Dis duidelik dat Aliwal Noord vroeër jare 'n dorp met glorie en status was; dit wil egter voorkom of daardie destydse glorie effens by die rivier afgespoel het. Dele van die dorp is in dringend soeke na opknapping en instandhouding. Nietemin, ons het 'n baie heerlike bord kos geniet by die Riverside Pub and Grill - definitief 'n moet.
Retha G. - 2nd January 2020
staying in Aliwal North
Niks is oop op Sondae nie.
Hein L. - 30th December 2019
staying in Aliwal North
Besoek OppiHoek restaurant. Ander opsies is ongelukkig beperk.
Deon R. - 24th December 2019
staying in Aliwal North
Ideaal vir oornag as jy tussen Gauteng en Oos-London of Oos-Kaap reis.
Nyameka N. - 23rd December 2019
staying in Aliwal North
An excellent town to take a rest and recoup when you are on your way to the coastal holiday places or travelling back to either Johannesburg or Cape Town.
Christine B. - 7th December 2019
staying in Aliwal North
Baie klein met min om jou regtig mee te vermaak.
Sonja J. - 2nd September 2019
staying in Aliwal North
Dit is werklik lekker om by die Little Ranch te gaan eet. Hul kos en vleis is fantasties.
Johannes V. - 27th August 2019
staying in Aliwal North
Baie agteruitgegaan. Bronne bestaan nie meer nie.
Hannes S. - 12th August 2019
staying in Aliwal North
Pragtige geboue uit vorige era. Strate se toestand is redelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com