Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Alldays

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Alldays

Rated 3.6 out of 5 based on 22 reviews.

Alldays

Makoppas Nest River Lodge

"Dit is ver en die pad is baie sleg. As die pad beter was, sou dit die perfekte bestemming gewees het."

Alldays

Platjan Lodge

"Die paaie rondom Alldays is nie in 'n goeie toestand nie. Ons het nie die vrymoedigheid gehad om vleis te koop by een van die twee slaghuise wat ons besoek het nie. Daar is nie 'n goeie restaurant nie."

Alldays

Makoppas Nest River Lodge

"Alldays is nie meer die oulike dorpie wat dit was nie!"

Alldays

Makoppas Nest River Lodge

"Die besoek is die moeite werd."

Alldays

Turalodge

"Alldays sal 'n baie lekker aftreedorpie wees."

Alldays

Makoppas Nest River Lodge

"Al die winkels wat jy kan nodig kan kry, is daar. Laat genoeg tyd vir reis, aangesien die paaie nie te goed is nie."

Alldays

Turalodge

"Alldays self is maar verwaarloos en baie klein en die pad by VIVO het baie slaggate. Ons het alles saamgevat wat ons nodig het vir ’n week se verblyf, maar kon darem ook by die SAVEMOR winkel op die dorp vars broodrolletjies ens. koop. Perfekte stop as jy Mapongubwe, Blouberg, Langjan, Makoppas Nest en Mogalakwena Lodge will besoek."

Alldays

Alldays Hotel

"I enjoyed the town of Alldays. I ate at a restaurant called Delicious and I highly recommend them from breakfast to dinner."

Alldays

Makoppas Nest River Lodge

"The pothole on the roads to Alldays are the only negative thing."

Alldays

Oppieplaas Overnight Accommodation

"Roads full of potholes."

Alldays

Turalodge

"Dit hang af waarvoor jy soek. Soos die res van die Bosveld. Mense baie vriendelik oral. Baie goeie oornagplek op pad na die Pontdriftgrens of op pad na Mapungubwe."

Alldays

Turalodge

"Good for overnight stop and top up."

Alldays

Limpokwena Nature Reserve

"Verras met die oulike koffie- en geskenkwinkel. "

Alldays

Turalodge

"Lekker stil en warm in die winter."

Alldays

Platjan Lodge

"Vriendelike hulpvaardige mense."

Alldays

Turalodge

"Oulike Bosvelddorpie. Lyk na lekker plaas-atmosfeer."

Alldays

Limpokwena Nature Reserve

"Alldays self is maar nie baie om oor opgewonde te raak nie. Alle basiese eetgoed kan egter daar gekoop word. Daar is baie gasteplase in die omgewing."

Alldays

Limpokwena Nature Reserve

"Alldays area with the Limpopo, border crossings and Mapengubwe and the Tuli block has great potential for Tourism."

Alldays

Limpokwena Nature Reserve

"As jy iets vergeet het glo ek jy sal dit iewers in Alldays kry, baie klein plek maar daar is n vulstasie en Savemore wat jou verseker sal kan help."

Alldays

Alldays & Onions Guest House

"Ons het 'n wildveiling bygewoon en dus was die kuier kort. Alldays lyk na 'n baie rustige dorpie met gasvrye boeremense."

Alldays

Sonop Guest House

"Baie stil. Behalwe vir Toeka kombuis en Delicious, waar mens lekker kan eet, gaan daar niks aan op die dorp nie. "

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!