Verified Reviews of Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.48 out of 5 based on 613 reviews.
Mahle M. - 3rd November 2020
staying in Amanzimtoti
Awesome.
Thapi M. - 28th September 2020
staying in Amanzimtoti
It is the second time we booked in Toti and we are still very happy with the location, it is very safe and the beaches are not crowded.
Alet L. - 28th September 2020
staying in Amanzimtoti
Pragtige skoon plek en baie veilig.
Alet L. - 28th September 2020
staying in Amanzimtoti
Alles was loopafstand van Stella Maris wat ons gepas het.
Emily B. - 14th September 2020
staying in Amanzimtoti
Skoon, netjiese strand met vriendelike mense!
Asanda M. - 12th September 2020
staying in Amanzimtoti
Very excellent.
Dicksie M. - 10th September 2020
staying in Amanzimtoti
Safety and fun dwellings.
Cleodore L. - 24th August 2020
staying in Amanzimtoti
Very central and reserved area.
Elna J. - 24th August 2020
staying in Amanzimtoti
Lekker vakansie-verblyf.
Festus V. - 24th March 2020
staying in Amanzimtoti
Strande kort sekuriteit en beligting, baie gevaarlik.
Steyn K. - 18th March 2020
staying in Amanzimtoti
Lekker strand met baie getroue en aktiewe lewensredders wat reeds van vroeg af op strand is. Naby genoegsame doendinge en plekke. Openbare gebiede kan soms bederf word met onopgevoede lastige mense.
Jan P. - 16th March 2020
staying in Warner Beach, Amanzimtoti
Kafee op strand kort 'n opknap en skoonmaak. Gereeld rotte sien hardloop.
Petrus V. - 12th March 2020
staying in Amanzimtoti
Very clean place. For myself and wife we will rather stay there before travelling all the way up south coast.
Ruth P. - 3rd March 2020
staying in Amanzimtoti
I could not thank you more for your amazing hospitality. I can't remember everyone's names but Beauty was so helpful. Thank You.
Lee-ann S. - 2nd March 2020
staying in Warner Beach, Amanzimtoti
Ek hou baie van die ligging - dit is stil en rustig, maar het die nodige winkels en plekkies om te besoek.
Robbie C. - 27th February 2020
staying in Amanzimtoti
Die plek is net amazing selfs die mense daar is vriendelik.
Asogan N. - 27th February 2020
staying in Amanzimtoti
Beautiful.
Magdalena D. - 26th February 2020
staying in Amanzimtoti
Dis nie baie maklik om by die winkels uit te kom nie. Ons het vreeslik gesoek vir 'n Spar.
Doreen E. - 18th February 2020
staying in Amanzimtoti
Baie lekker in ag geneem dit was buite seisoen, so dit was maar stil.
Lelani N. - 17th February 2020
staying in Warner Beach, Amanzimtoti
Warner Beach het 'n heerlike getypoel om in te swem. Warner Beach is nie 'n offisiƫle swemstrand nie, meer vir branderplankryers. Winkelspruit is 'n offisiƫle swemstrand met reddingspanne aan diens.
Koos B. - 13th February 2020
staying in Amanzimtoti
Ek kuier gewoonlik in die Kaap. Dit was nou my eerste keer by Amanzimtoti. Die seewater is lekker warm en mens kan lekker baljaar in die see. Daar is lewensredders en haainette in die see. Ek het ook gesien dit word daagliks inspekteer. Amanzimtoti was nie vir my so besig soos Umdloti nie. In die aand het ek ervaar is daar nie vrek baie vermaak nie. Ek sal definitief as ek weer Durban besoek by Amanzimtoti gaan bly.
Nadine D. - 10th February 2020
staying in Amanzimtoti
It was very encouraging to see the life guards constantly in training and patrolling the area. There were visible efforts made to keep the beach clean and litter free, to ensure everyone was safe and vagrant free. Well done Toti!
Sias L. - 10th February 2020
staying in Amanzimtoti
Will recommend it anytime!
Petro B. - 10th February 2020
staying in Amanzimtoti
Baie lekker en lekker bekostigbare eetplekke.
Nikiwe S. - 4th February 2020
staying in Amanzimtoti
Yes, is very close to sea and most of people love that if they travel.
Erhard K. - 31st January 2020
staying in Amanzimtoti
Amanzimtoti word nie versorg en onderhou nie.
Jm K. - 30th January 2020
staying in Amanzimtoti
Baie lekker area. Sou wel meer kompeterende eetplekke wou sien het.
Bernise W. - 28th January 2020
staying in Warner Beach, Amanzimtoti
Great holiday destination.
Floris R. - 26th January 2020
staying in Amanzimtoti
Close to Durban if you want to visit uShaka for instance. Nice water park for the kids to keep them busy, lots of shops and entertainment, yet it is not as crowded as Durban.
Neil V. - 25th January 2020
staying in Amanzimtoti
Amanzimtoti sal vir ewig vir my 'n ideale gesinsvakansiebestemming bly en die inwoners is altyd vriendelik!
Kathy S. - 25th January 2020
staying in Amanzimtoti
Nice and tourist-friendly coastal town. Love the beach and the fact that everything in town is close by.
Juwariya A. - 24th January 2020
staying in Warner Beach, Amanzimtoti
Lovely place.
Thabo H. - 24th January 2020
staying in Amanzimtoti
No need To go to Durban anymore. That place is fantastic.
Winnie T. - 21st January 2020
staying in Amanzimtoti
Geen, dankie vir alles.
Pieter W. - 19th January 2020
staying in Amanzimtoti
Lekker plek om vakansie te hou. Strand oorvol met mense op publieke vakansiedae (en ook die eerste Sondag na nuwejaar toe ons aangekom het). See kan nogal rof wees en daar blyk geen surfers meer te wees nie, alhoewel dit dalk 'n slegte tyd was vir lekker surf golwe.
Mari O. - 18th January 2020
staying in Amanzimtoti
Het veiliger daar gevoel as in die binneland.
Nandia H. - 16th January 2020
staying in Amanzimtoti
Ek glo om buite seisoen te gaan is dit miskien beter, maar binne seisoen sal ek nooit weer Amanzimtoti toe gaan nie. Die strand en die grasperke by die hoofstrand was vuil! Ons kon nie waag om kaalvoet op die strand te loop nie, want daar was net te veel rommel op die strand.
Christo V. - 14th January 2020
staying in Amanzimtoti
Would love to stay longer the next time.
Lizelle V. - 13th January 2020
staying in Amanzimtoti
Ons kuier altyd baie lekker in Amanzimtoti.
Amelia H. - 13th January 2020
staying in Amanzimtoti
Absoluut mal oor Amanzimtoti ons gunsteling-vakansieplek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com