Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 402

"Toti is 'n baie lekker vakansieplekkie."

Amanzimtoti

The Sandcastle Guest House

"Amanzimtoti is fantasties, baie mooi plek sal beslis weer terug gaan."

Doonside, Amanzimtoti

Driftsands 36

"Baie lekker strand, een van ons gunstelingstrande om by te bly."

Amanzimtoti

209 Afsaal

"A good destination for a vacation."

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Amanzimtoti is die ideale vakansieplek. Dit is veilig, die mense is vriendelik en mens kan jouself geniet op skoon strande. Dankie aan almal in Amanzimtoti wat ons vakansiegangers met vriendelike en ope arms ontvang!"

Amanzimtoti

Albatros 806

"Baie winderig."

Amanzimtoti

Albatros 803

"Begin bietjie verarm. Is nie meer dieselfde as wat dit was 25 jaar terug nie. Umdloti is 'n beter plek om te gaan, maar ek sal teruggaan Toti toe omdat ek nie Noordkus kan bekostig nie."

Amanzimtoti

Chez Toti

"Parkeer-area langs Montrose is geweldig vuil en as die wind waai, waai alles strand toe. Asblikke loop orals oor, word nie leeggemaak."

Amanzimtoti

Heleen's B&B

"It is the second time we booked in Toti and we are still very happy with the location, it is very safe and the beaches are not crowded."

Amanzimtoti

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel

"Pragtige skoon plek en baie veilig."

Amanzimtoti

Stella Maris Woonstel 132

"Alles was loopafstand van Stella Maris wat ons gepas het."

Amanzimtoti

Casa Seaview

"Skoon, netjiese strand met vriendelike mense!"

Amanzimtoti

16 Cabanas Del Mar

"Very excellent."

Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"Safety and fun dwellings."

Amanzimtoti

21 Cabanas Del Mar

"Very central and reserved area."

Amanzimtoti

Beachfront Cabanas

"Lekker vakansie-verblyf."

Amanzimtoti

Panoramic Beach & Sea View

"Strande kort sekuriteit en beligting, baie gevaarlik."

Amanzimtoti

Amazibu 504

"Lekker strand met baie getroue en aktiewe lewensredders wat reeds van vroeg af op strand is. Naby genoegsame doendinge en plekke. Openbare gebiede kan soms bederf word met onopgevoede lastige mense."

Warner Beach, Amanzimtoti

Warnadoone

"Kafee op strand kort 'n opknap en skoonmaak. Gereeld rotte sien hardloop."

Amanzimtoti

Casa Babegu Beachfront Holidays

"Very clean place. For myself and wife we will rather stay there before travelling all the way up south coast."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 307

"I could not thank you more for your amazing hospitality. I can't remember everyone's names but Beauty was so helpful. Thank You."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 45

"Ek hou baie van die ligging - dit is stil en rustig, maar het die nodige winkels en plekkies om te besoek. "

Amanzimtoti

Sandy Toes & Salty Kisses

"Die plek is net amazing selfs die mense daar is vriendelik."

Amanzimtoti

Sandy Toes & Salty Kisses

"Dis nie baie maklik om by die winkels uit te kom nie. Ons het vreeslik gesoek vir 'n Spar. "

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 311

"Baie lekker in ag geneem dit was buite seisoen, so dit was maar stil."

Warner Beach, Amanzimtoti

8 Ocean Breeze

"Warner Beach het 'n heerlike getypoel om in te swem. Warner Beach is nie 'n offisiële swemstrand nie, meer vir branderplankryers. Winkelspruit is 'n offisiële swemstrand met reddingspanne aan diens."

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Ek kuier gewoonlik in die Kaap. Dit was nou my eerste keer by Amanzimtoti. Die seewater is lekker warm en mens kan lekker baljaar in die see. Daar is lewensredders en haainette in die see. Ek het ook gesien dit word daagliks inspekteer. Amanzimtoti was nie vir my so besig soos Umdloti nie. In die aand het ek ervaar is daar nie vrek baie vermaak nie. Ek sal definitief as ek weer Durban besoek by Amanzimtoti gaan bly."

Amanzimtoti

214 L'Escalier Cabanas

"It was very encouraging to see the life guards constantly in training and patrolling the area. There were visible efforts made to keep the beach clean and litter free, to ensure everyone was safe and vagrant free. Well done Toti!"

Amanzimtoti

17 Capri

"Will recommend it anytime!"

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!