Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Baie lekker en lekker bekostigbare eetplekke."

Amanzimtoti

Asante Sana Guesthouse

"Yes, is very close to sea and most of people love that if they travel."

Amanzimtoti

26 Driftsands

"Amanzimtoti word nie versorg en onderhou nie. "

Amanzimtoti

Amanche 9

"Baie lekker area. Sou wel meer kompeterende eetplekke wou sien het."

Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 58

"Great holiday destination."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Close to Durban if you want to visit uShaka for instance. Nice water park for the kids to keep them busy, lots of shops and entertainment, yet it is not as crowded as Durban."

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Amanzimtoti sal vir ewig vir my 'n ideale gesinsvakansiebestemming bly en die inwoners is altyd vriendelik!"

Amanzimtoti

Shell on the Seashore

"Nice and tourist-friendly coastal town. Love the beach and the fact that everything in town is close by."

Amanzimtoti

11 Driftsands

"No need To go to Durban anymore. That place is fantastic."

Amanzimtoti

Amazibu 504

"Geen, dankie vir alles."

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Lekker plek om vakansie te hou. Strand oorvol met mense op publieke vakansiedae (en ook die eerste Sondag na nuwejaar toe ons aangekom het). See kan nogal rof wees en daar blyk geen surfers meer te wees nie, alhoewel dit dalk 'n slegte tyd was vir lekker surf golwe."

Amanzimtoti

Stella Maris 176

"Het veiliger daar gevoel as in die binneland. "

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Ek glo om buite seisoen te gaan is dit miskien beter, maar binne seisoen sal ek nooit weer Amanzimtoti toe gaan nie. Die strand en die grasperke by die hoofstrand was vuil! Ons kon nie waag om kaalvoet op die strand te loop nie, want daar was net te veel rommel op die strand."

Amanzimtoti

46 on Isundu Road

"Would love to stay longer the next time."

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas 57

"Ons kuier altyd baie lekker in Amanzimtoti."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Absoluut mal oor Amanzimtoti ons gunsteling-vakansieplek."

Warner Beach, Amanzimtoti

Flat 7, Ocean Breeze

"Was ons eerste keer daar en sal dit vir enige iemand aanbeveel!"

Amanzimtoti

Albatros 206

"Don't go during peak."

Amanzimtoti

Stella Maris 138

"Baie mooi skoon dorp naby al die geriewe wat jy nodig het."

Amanzimtoti

Albatros 902

"The best holiday destination."

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Een van die mooiste strande. Alles is naby genoeg sodat jy nie hoef te ry nie. Lekker eetplekke soos Zanzibar waar jy lekker kos kan kry terwyl jy uit kyk op die see."

Amanzimtoti

Graceland Guest House

"Lekker sentraal geleë."

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Baie netjies en skoon. "

Amanzimtoti

The Grandeur

"Was al meer as een keer daar en sal weer terug gaan. "

Amanzimtoti

Airy Industrial Loft

"Baie geniet, see bietjie vuil met aankoms a.g.v. vullis in lagoon, het egter verbeter. Vir veiligheid, moenie na 6 in die aand op strand beweeg nie. "

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!