Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Baie lekker, sal dit definitief aanbeveel buite seisoen. "

Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21

"Alhoewel ons oor Paasnaweek die area besoek het, was ons baie verbaas dat Warner Beach baie stil en rustig was en nie volgepak met vakansiegangers en baie verkeer nie. Sal weer daar aandoen."

Amanzimtoti

Albatros 206

"Dis 'n baie lekker plek om uit te rus. Dis stil en tog ook naby genoeg aan die stad vir 'n wegbreek. Daar is baie besienswaardighede wat jy kan gaan besoek. "

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Beter as Toti self, omrede dit stiller en veiliger is."

Amanzimtoti

62 Inyoni Rocks Cabanas

"Lekker rustig en vriendelike mense wat daar woon, Olies Pub & Grill is tops en atmosfeer was awesome sien julle gou weer! "

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas 57

"Baie lekker strand en waterworld. Baie om te doen vir kinders."

Amanzimtoti

209 Afsaal

"Uitstekend! Gebruik konstant Amanzimtoti nou al 4 jaar vir al my wegbreek vakansies."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Nie een ordentlike eetplek nie, daarvoor moet jy mall toe of Amanzimtoti Center toe."

Amanzimtoti

AT Ruach

"Bly altyd lekker. Lyk netjies."

Amanzimtoti

Amazibu 103

"Baie dankie. Het ons tyd baie geniet!"

Amanzimtoti

Sandy Toes & Salty Kisses

"Baie lekker kuierplekke en eetplekke veral Splash Water Wold vir kinders en skoon strande. Stapafstand."

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Dis nog 'n lekker omgewing waar jy kan veilig voel om saans te gaan stap. 'n Ekstra bonus is die mense is vriendelik en behulpsaam. "

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Dis nog 'n lekker omgewing waar jy kan veilig voel om saans te gaan stap. 'n Ekstra bonus is die mense is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer van Seaside on Vans gebruik maak!"

Amanzimtoti

AT Ruach

"Mooi kusdorp."

Amanzimtoti

Seaside Holiday Accommodation

"Sal engine dag soontoe gaan."

Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 59

"Lekker skoon strand vir visvang en swem."

Amanzimtoti

Amanche 9

"Lovely place to rest."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Clean and not overcrowded and safe."

Amanzimtoti

Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation

"Small holiday location on the beach with good nearby facilities in a safe beach tidal pool. "

Amanzimtoti

Amazibu 103

"Buite seisoen is perfek vir my hier!"

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 307

"Die weer was wonderlik, strande was skoon, en die mense vriendelik."

Amanzimtoti

Cabana on the Beach

"Baie vriendelike personeel. 'n Lekker vakansie vir die hele gesin oud en jonk."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 311

"Bedelaars is oorweldigend en kinders wat dwelms gebruik oop en bloot op die strand is ongelooflik teleurstellend."

Amanzimtoti

17 Capri

"Baie sentraal met baie aktiwiteite naby vir kinders. Strand is skoon en daar is ook 'n baie lekker gety swembad by die hoofstrand."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Dit is skoon en nie te besig nie. Jy is steeds tussen mense maar daar is genoeg spasie. Niemand vertrap mekaar nie. Daar is toesig oor die hele strand en daar word mense na jou gestuur vir veiligheidsredes indien die see te rof is die dag om jou te waarsku in die minder besige dele."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 407

"Puik vakansie bestemming met alle winkels en restaurante reg rondom."

Warner Beach, Amanzimtoti

16 Cabanas Del Mar

"Swemstrand nie baie gemaklik om in te swem, word te gou diep vir al vir kinders."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!