Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 508

"It was enjoyable."

Warner Beach, Amanzimtoti

12 Coral Sands

"Warner Beach is safe and not crowded"

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Amanzimtoti bied alles vir vakansiegangers, maar kan ook onveilig wees. Daar is gereeld polisieteenwoordigheid vir die wat altyd en orals oor die land kanse wil vat. Sal aanbeveel dat kinders nie alleen tot by die swemstrand stap nie, maar as hulle reg voor die blokwoonstel strand toe wil gaan, is daar nie 'n probleem nie."

Amanzimtoti

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

"Lovely place for a family holiday. "

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"The area is okay but can do with more cleanliness."

Amanzimtoti

1403 Amanzi

"Amazimtoti is en was nog altyd baie lekker om by te gaan vakansie hou."

Warner Beach, Amanzimtoti

Ocean Breeze 38

"A very pleasant and relaxing holiday. The beach was very clean with easy access."

Amanzimtoti

Heleen's B&B

"Heelike area, naby alle aantreklikhede en die strand. "

Amanzimtoti

Heleen's B&B

"Heerlike strande. Lekker sentraal geleë."

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Het nie baie tad by Warner Beach self spandeer nie. Die bietjie wat ons gesien het was baie mooi!"

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Dit is 'n groot strand, maar daar is mooier strande beskkbaar. Glad nie sleg vir die afstand vanaf Blue Sky Mining Backpackers & Lodge nie."

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Was baie lekker, net weer was glad nie lekker nie met baie erge wind."

Warner Beach, Amanzimtoti

12 Coral Sands

"Baie stil en wat 'n uitsig oor die see. Skoon strand en alle winkels net 'n klipgooi weg. "

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Safe, good for relaxing, and clean."

Amanzimtoti

The Sandcastle Guest House

"Amanzimtoti is a wonderful holiday destination, loads of entertainment and great value for money."

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Ek moet sê dat Sea Spray nader is aan Winkelspruit se swemstrand as aan Warner Beach."

Amanzimtoti

The Getaway

"Lekker bestemming met wel goeie blyplekke. "

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"Mens kan maklik sonder 'n GPS verdwaal (of dalk was dit net ons)."

Amanzimtoti

603 L'Escalier Cabanas

"Altyd vir ons 'n plesier om Amanzimtoti te besoek. As ouer persone geniet ons die lang en skoon strand waar ons heerlik kan stap. Die jonger garde soek natuurlik meer, maar ons is tevrede met wat gebied word."

Amanzimtoti

604 Dromedaris

"Was baie rustig, netjies en gerieflik. "

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"Very neat and safe beach to be at."

Amanzimtoti

Waterberg Flat

"Altyd 'n baie lekker area om in te bly. Ver genoeg van Durban stad af dat die mal motoriste en hul swak bestuursvernuf met hulle haglike verkeerstoestande jou nie affekteer nie, maar naby genoeg as jy gou-gou sou moes deurgaan soontoe. Ook naby genoeg aan die res van die Suidkus sodat jy nie nóg ure se reis benodig om iewers te kom nie. Die strande is in 'n goeie toestand en die swemstrand is baie lekker om by te swem. Toti is maar 'n uitstekende bestemming vir almal en sal (hopelik) nog so bly vir die toekoms."

Warner Beach, Amanzimtoti

8 Ocean Breeze

"The beach is very clean!"

Warner Beach, Amanzimtoti

Akidogo Guest House

"Goeie ligging vir die doel waarvoor ons dit gekies het."

Amanzimtoti

Beach Front Vacation

"Lekker vakansieplek. Geniet dit saam familie en vriende."

Doonside, Amanzimtoti

303 Amandonia

"Ons het maar rondgery en net daar kom slaap."

Warner Beach, Amanzimtoti

Akidogo Guest House

"Sal graag wil sien dat daar wandelpaaie langs die strand aangebring word soos by Ballito."

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Was in die afseisoen daar!"

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Very clean and safe place. Almost everything within walking distance. A real pleasure to live in Amanzimtoti. The roads however need slight attention. Maybe someone should take this up to the local municipality. Great stay in Amanzimtoti. Will definitely be back."

Amanzimtoti

Ocean Hideaway B&B

"Die omgewing was perfek."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!