Verified Reviews of Bantry Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bantry Bay

Rated 4.5 out of 5 based on 4 reviews.
Ben V. - 11th October 2015
staying in Bantry Bay
Bantrybaai is die uitsoek gebied van Kaapstad as dit by oornagverblyf kom. Baie gewild onder plaaslike en oorsese gaste.
Louis D. - 7th July 2015
staying in Bantry Bay
Dit is baie gerieflik geleƫ. Naby die see, naby sakesentrum. Naby die teater. Maklike roete na die stad en Waterfront.
Peter A. - 21st January 2015
staying in Bantry Bay
Ons sien dit as wonderlike wegbreekplek van die gejaag in Gauteng.
Mpho M. - 2nd October 2014
staying in Bantry Bay
Bantry Bay is awesome, awesome, awesome!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]