Verified Reviews of Barrydale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Barrydale

Rated 4.36 out of 5 based on 149 reviews.
Roedolf B. - 10th March 2021
staying in Barrydale
Barrydale is 'n interessante Karoo-dorpie. Dit het baie lekker eetplekke en as ek dit reg het ook 'n kunsgalery of 2.
Doris M. - 22nd February 2021
staying in Barrydale
Well worth a visit for the quirky hotel and shops. Great climate and it sits on top of the very scenic Tradouw Pass.
Fanie V. - 3rd February 2021
staying in Barrydale
Dit is ‘n baie mooi klein dorpie wat alles het wat ‘n mens kan nodig kry. Die omgewing is buitengewoon mooi en genoeg om jou aan te verwonder.
Francois G. - 31st January 2021
staying in Barrydale
Pragtige dorp. Lekker wyn by plaaslike kelder.
Maurice S. - 30th January 2021
staying in Barrydale
Hou van die dorp, al die jare familie was voorheen op dorp.
Gerda P. - 25th January 2021
staying in Barrydale
Dit is 'n baie rustige en intieme dorpie wat baie warm kan word, maar ek sal weer gaan net in die winter volgende keer.
Sandra M. - 3rd January 2021
staying in Barrydale
Pragtige klein dorpie.
Anrich H. - 27th December 2020
staying in Barrydale
Koeler as ander dele in die karoo.
Johann C. - 19th December 2020
staying in Barrydale
Rustige dorpie met interessante besoekpunte.
Judith C. - 30th November 2020
staying in Barrydale
Baie nice dorpie.
Wynand V. - 25th November 2020
staying in Barrydale
Meeste kuierplekke maak 5 uur toe.
Stoffel C. - 13th November 2020
staying in Barrydale
Dit is duidelik dat 'lockdown' die dorpie 'n redelike knou toegedien het. Heelwat van die inligting oor doendinge en plekke wat steeds op webwerwe verskyn is dus nie meer geldig nie. Maar daar is steeds meer as genoeg om te ervaar. Die staproetes om die dorp is beslis die moeite werd, die wonderlike boekehuis met sy derduisende boeke is 'n pardys, en die eet- en kuierplekke wat wel die slagting van 2020 oorleef het, maak 'n besoek steeds meer as die moeite werd. Een nag in Barrydale is nie genoeg nie. Ten minste drie. Ons enigste negatiewe kommentaar oor die dorp verskyn reeds hierbo! En onthou die plek kan WARM word!
Sonja P. - 28th September 2020
staying in Barrydale
As gevolg van die pandemie het baie van die eetplekke swaar gekry en is slegs enkeles na 16:00 in die aand oop - selfs op 'n langnaweek.
Juan S. - 7th March 2020
staying in Barrydale
Dit is n moet-stop vir enigiemand wat met die R62 ry. Kry gerus 'n melkskommel by Diesel en Cream in die dorp.
Robert K. - 26th February 2020
staying in Barrydale
Lekker eenvoudige, rustige plek vir reisigers en goeie ligging om te oornag.
De Wet V. - 18th February 2020
staying in Barrydale
'n Nuwe gunsteling.
De Wet V. - 18th February 2020
staying in Barrydale
'n Nuwe gunsteling.
Edward S. - 15th January 2020
staying in Barrydale
Oulike dorp.
Marinda O. - 14th January 2020
staying in Barrydale
Mooi rustige dorpie.
Michelle P. - 3rd January 2020
staying in Barrydale
Fantastic little place! So magical and welcoming! Had one of our best New Years Eve - lovely dinner and a show at Karoo Art Hotel. Thank you for the invite even though we were late with the booking!
Linda L. - 2nd January 2020
staying in Barrydale
Om die Klein Karoo-dorpies te voet te verken en outydse huise en erwe met vrugtebome te ontdek, is baie spesiaal. Dis soos om 'n lucky packet oop te maak en dan ontdek mens die mooiste juwele.
Annaline D. - 2nd January 2020
staying in Barrydale
Oulike dorp met heelwat om te sien en te ervaar. Sal Diesel 'n Cream aanbeveel vir lekker kos, beste milkshakes en vars vrugtesappe.
Trudie F. - 23rd December 2019
staying in Barrydale
Praat met die locals oor waar om te gaan eet, ons het so 'n plekkie ontdek wat ons nooit sal vergeet nie, vir goeie redes!!
Dr. Cornelis B. - 10th December 2019
staying in Barrydale
Det es n klein dorpie, waar alles net stadig an gaan. Des prima vir rus , wandelen en fietsrij.
Theoniel P. - 21st November 2019
staying in Barrydale
Besoek gerus ook Diesel & Créme in Barrydale.
Marlene A. - 12th November 2019
staying in Barrydale
Perfect country village with interesting arts and craft places to visit and enjoyed meals at The Pumpkin Place and Diesel & Creme.
Derrick A. - 9th November 2019
staying in Barrydale
Bekoorlik. Definitief 'n plek om te besoek en te verken.
Tertius E. - 29th October 2019
staying in Barrydale
Dit wat die winkeltjies aanbied is maar gemiddeld. Kan baie verbeter.
Gerhard S. - 3rd October 2019
staying in Barrydale
Klein winkeltjies en die boekhuis is besonders.
Thelma D. - 3rd September 2019
staying in Barrydale
Pragtige, veilige dorpie.
Kelvin D. - 28th August 2019
staying in Barrydale
It's close enough to Cape Town for a lovely weekend away in the arty community of Barrydale.
Lindy V. - 28th July 2019
staying in Barrydale
Barrydale is 'n pragtige dorpie en baie interessant.
Johan L. - 8th July 2019
staying in Barrydale
Klein dorpie met verskriklik baie eetplekke. Uitstekende vleis met lekker biltong. Dis stil. Mense is gaaf en vriendelik. Misdaad is relatief laag.
Donne P. - 3rd July 2019
staying in Barrydale
Nothing to do in and around the area on a Sunday, and everything closes by 17:00. We therefore had no where to really experience dinner.
Rita V. - 24th June 2019
staying in Barrydale
Dis 'n pragtige dorpie as jy alleen is of met jou metgesel om te ervaar, maar met tieners raak dit moeilik want hulle wil meer dinge hê om te doen.
Philip L. - 6th May 2019
staying in Barrydale
Another jewel in the Western Cape! Worthy of a visit.
Nadia K. - 25th March 2019
staying in Barrydale
It’s a cool little place along the R62. You definitely have to stop at the Karoo Moon Motel right at the entrance of Barrydale, coming from Capetown. This cafe is a fun place to have a break and look around, especially for kids. And at the end of this town still on R62 is a very stylish cafe as well. Other than that it is a very neat and quiet town with not too much to do (at least over the weekend), but as we only spent one night we were not looking for more activities and didn’t look for them either. We found two nice restaurants and ate at a local one called Mez. If you want a quiet and safe stop, stop on the way to Oudtshoorn and have a nice coffee break we recommend this town highly!
Basil F. - 25th March 2019
staying in Barrydale
Skilderagtige omgewing.
Elmarie T. - 11th March 2019
staying in Barrydale
Pragtige dorpie met baie gawe mense.
Stephan S. - 9th March 2019
staying in Barrydale
Pragtige dorp en omgewing. Wil meer tyd daar spandeer.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com