Verified Reviews of Bathurst

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bathurst

Rated 4.15 out of 5 based on 13 reviews.
Anaska G. - 15th April 2021
staying in Bathurst
Dis 'n vriendelike dorpie, soveel wat gebeur.
Beryl G. - 16th November 2020
staying in Bathurst
Bathurst is 'n ideale plek as mens net rustig wil verkeer.
Hannie W. - 3rd November 2020
staying in Bathurst
A lovely dorp. My husband wants to go back soon. he is even prepared to retire there!
Ian H. - 31st October 2020
staying in Bathurst
Bathurst is suited to people who like to experience country living and yet close to Port Alfred for shopping, the beach, etc.
Diane A. - 26th November 2018
staying in Bathurst
Pretty little town that offers a wide variety of arts and crafts. Really enjoyed the Pig and Whistle Hotel.
Ilse H. - 7th January 2018
staying in Bathurst
Bathurst is 'n pragtige dorp met baie kunstenaars. Die pynappels is baie baie lekker. Ons het regtig baie van die dorp gehou, veral die groot ou bome en voëls.
Zinzi B. - 4th January 2018
staying in Bathurst
Excellent customer service.
Bennie S. - 15th December 2017
staying in Bathurst
Lieflike mooi dorpie met ryk 1820 Setlaar geskiedenis en interessante winkeltjies, plase en ander plekke op boomryke paaie om te verken. Ons het lekker by die Pig & Whissle Hotel geëet en kan die goeie waarde vir geld spyskaart in geskiedkundige gebou aanbeveel.
Jan V. - 10th December 2017
staying in Bathurst
Ons kan Lara's Eatery met vrymoedigheid aanbeveel, heerlike kos, keurig voorgesit.
Juan B. - 26th September 2017
staying in Bathurst
Bathurst is 'n pragtige subtropiese dorpie met sy Victoriaanse boustyle, die gemeenskap se mense is baie vriendelik (klein handel). Die plantegroei en voëllewe is fantasties. Net 10 kilos van die see. Albei wêrelde in een gevat, seelewe en natuurlewe. Wat kan 'n mens meer vra, moeg vir die gewoel van Bathurst, dan gaan ons vir die dag by die see kuier.
Jorrie J. - 1st June 2017
staying in Bathurst
Wonderlike kunsdorpie met baie lekker eetplekkies en baie om te sien. As jy 'n boekwurm is, is hierdie die dorpie vir jou.
Ilse M. - 18th May 2017
staying in Bathurst
Bathurst is beautiful and has the most beautiful bird life - very untouched but it is important to make sure that you keep your valuables safe.
Johan L. - 10th November 2016
staying in Bathurst
Daar gebeur heelwat aktiwiteite deur die jaar. Definitief 'n besoek en-/of wegbreek werd.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com