Verified Reviews of Beaufort West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Beaufort West

Rated 3.96 out of 5 based on 638 reviews.
Johan E. - 13th February 2019
staying in Beaufort West
Goeie oornag plek vir reisigers wat op reis is.
Gerrie S. - 12th February 2019
staying in Beaufort West
Hoop julle kry gou reën.
Mariska F. - 11th February 2019
staying in Beaufort West
4 Sheeps heerlike restaurant.
Jean Christopher D. - 3rd February 2019
staying in Beaufort West
Would like to have future opportunities that allow a longer stay to explore a bit more. It seems to be a great travelling destination.
Hugo L. - 1st February 2019
staying in Beaufort West
Water is net huidiglik problematies.
Andries G. - 31st January 2019
staying in Beaufort West
Dit was baie warm en baie droog.
Chantal A. - 25th January 2019
staying in Beaufort West
We could see the effects of the ongoing draught, but other than that, its a good place, with a halaal restaurant, we could even enjoy a very good meal.
Cyril N. - 23rd January 2019
staying in Beaufort West
Baie mooi dorp.
Irene G. - 20th January 2019
staying in Beaufort West
Het slegs een nag daar oorgebly. Te kort om enige bykomende kommentaar te gee.
Albert V. - 18th January 2019
staying in Beaufort West
Baie werklose persone wat in die strate rondloop, gee 'n mens die indruk dat veiligheid 'n probleem mag wees.
Leone D. - 16th January 2019
staying in Beaufort West
Taxi verkeer was ongelooflik en uiters gevaarlik die oggend om 05:30 uit Beaufort-Wes na die Kaap! Taxi bestuurders het in aankomende verkeer gery en geen hoflikheid getoon teenoor mede padverbruikers nie. 3 ongelukke naby Beaufort-Wes. Sal nie weer in Beaufort oorslaap!
Ria N. - 15th January 2019
staying in Beaufort West
Baie vriendelike dorp.
Jan H. - 15th January 2019
staying in Beaufort West
'n Groot bord met attraksies op sal baie help.
Mari P. - 14th January 2019
staying in Beaufort West
Is maar net die bekommernis oor die droogte en die hoofstraat was 'n bietjie vuil.
Charmaine D. - 14th January 2019
staying in Beaufort West
Ons het nie eintlik tyd gehad om besienswaardighede te besigtig nie. Ons bid vir reën vir Beaufort-Wes. Dis is verskriklik droog!
Kobus B. - 11th January 2019
staying in Beaufort West
Sou verkies om bietjie vroeër daar weg te kom, maar hulle ontbyt begin eers om 7, dus kom jy nie weg daar voor 8 nie, as jy nog 'n lang pad het wat voorlê is dit n bietjie te laat.
Bea C. - 11th January 2019
staying in Beaufort West
Beaufort-Wes het meer om te bied as wat 'n mens dink.
Christa M. - 10th January 2019
staying in Beaufort West
'n Besoek aan die Karoo Nasionale Park is die moeite werd.
Antoinette C. - 10th January 2019
staying in Beaufort West
Besonderse ou geboue en mooi skoon. Beslis 'n moet stop.
Erika B. - 10th January 2019
staying in Beaufort West
Lekker plekkie, maar Beaufort-Wes is opsigself nie baie skoon nie, maar andersins was daar nie enige probleme nie.
Margaret K. - 9th January 2019
staying in Beaufort West
Probeer gerus die 4 Sheep restaurant en deli. Bespreek ook eerder in 'n ander straat as die hoofstraat, soos bv. Voortrekkerweg indien jul nie hou van baie geraas nie. Voortrekkerweg het lieflike oornagplekkies.
Ilse H. - 9th January 2019
staying in Beaufort West
Sien sterre.
Ernst J. - 9th January 2019
staying in Beaufort West
Beaufort-Wes is maar in die middel van niks en nêrens.
Desmond K. - 8th January 2019
staying in Beaufort West
Plaas baie lekker, maar dorp baie gevaarlik en onveilig.
Frans L. - 8th January 2019
staying in Beaufort West
Ek was baie verras met hoe lekker dorp Beaufort-Wes is!
Samantha V. - 7th January 2019
staying in Beaufort West
A nice little town.
Verity M. - 7th January 2019
staying in Beaufort West
A good place to break the trip from Jhb.
Annette C. - 6th January 2019
staying in Beaufort West
Very convenient stop over between Kimberley and Cape Town.
Jacqui S. - 6th January 2019
staying in Beaufort West
The town itself is dirty.
Silo V. - 4th January 2019
staying in Beaufort West
Baie warm.
Nico P. - 4th January 2019
staying in Beaufort West
Baie dankie dat julle alle toeriste bewus maak van julle poging om water te bespaar!
Piet A. - 1st January 2019
staying in Beaufort West
Water situasie benard!
Charlia L. - 31st December 2018
staying in Beaufort West
Die 4Sheep restaurant se kos is heerlik en die diens is uitstekend. Baie dankie vir alles, dit was lekker.
Bernard L. - 30th December 2018
staying in Beaufort West
Het die geleentheid gebruik om die Christiaan Barnard Museum, sendingkerk en pastorie te besigtig. Dit was werklik vir ons prima-tyd wat goed bestee was. Wat 'n wonderlike geleentheid!
Louise V. - 30th December 2018
staying in Beaufort West
Pragtige klein dorpie met baie karakter.
Terence J. - 30th December 2018
staying in Beaufort West
This is the perfect stop over from north to the Western province and visa versa.
Marianna G. - 29th December 2018
staying in Beaufort West
Ek was nie lank genoeg daar om kommentaar te lewer nie.
Yolanda C. - 29th December 2018
staying in Beaufort West
Besige dorpie, maar dis te verstane die N1 hoogweg loop deur die dorp.
Morne D. - 29th December 2018
staying in Beaufort West
Water restrictions are killing the town! Businesses are struggling. Rome is burning and a pathetic municipality is watching it all going down!
Linda K. - 26th December 2018
staying in Beaufort West
Rustige, netjiese dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com