Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Beaufort West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Beaufort West

Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.

Beaufort West

Hotel Oasis

"Baie mooi sonsondergang gehad."

Beaufort West

Karoo Getaway

"Beaufort-Wes is skoon en netjies. Mens voel veilig. Dit lyk of die dorp goed bestuur word en in stand gehou word. Polisie ook sigbaar en lyk bevoegd. Wys mens dit kan gedoen word in Suid-Afrika as die trots en wil daar is."

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Lots of beggars and homeless people in Beaufort-Wes as you stop to do shopping or to dine out."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Mooiste plek. Mooiste mense. Sien altyd uit om daar aan te kom."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Probeer die parkering merk sodat almal weet waar om te parkeer."

Beaufort West

Die Herehuis

"Ons was in 'n fratsongeluk betrokke, die mense van Beaufort Wes was so vriendelik en behulpsaam. Dame met die naan Heidi het my vrou en ons bagasie gastehuis toe geneem. Jong man Alexander het gestop en my gehelp om my motor rybaar te kry tot by gastehuis. Die volgende oggend het hy my na Johan Pienaar Motors toe geneem. Hulle het professionele diens verskaf en was vriendelik en behulpsaam het motor vinnig vir my uitgesorteer. Beaufort-Wes is pragtig geleë en mense is vriendelike omgee mense."

Beaufort West

SANParks Karoo National Park

"Goed geleë tussen die Kaap en die Vrystaat."

Beaufort West

Biffie's Cottages

"Not hugely attractive, but some interesting history."

Beaufort West

Steynskraal Gasteplaas

"Beaufort is nou nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie nie, maar die omliggende Karoo prag is definitief iets om te beleef!"

Beaufort West

Die Nessie

"Baie sentraal. Wegneemetes se standaarde kan verbeter. "

Beaufort West

Hotel Oasis

"Baie min keuses vir uiteet."

Beaufort West

Garden Corner Guesthouse

"Beaufort Wes kort regtig 'n Woolies foods!"

Beaufort West

Ons Huisie

"Dis 'n fantastiese russtop en definitief die moeite werd om deur die dorp te ry. Die rustigheid van die platteland is vir my as stadsjapie baie belangrik."

Beaufort West

Die Herehuis

"Love die plek. "

Beaufort West

En Route

"Goeie halfweg- en oornagplek tussen noorde en suide van Suid-Afrika."

Beaufort West

Hotel Oasis

"Beaufort net as oornag-stop benut."

Beaufort West

Die Herehuis

"Ons slaap net altyd oor daar op pad see toe."

Beaufort West

Die Windpomp Guesthouse

"Loved Tannie Poppie rooster koek stand."

Beaufort West

Sleep @ 74

"Eat at sheep@4. Excellent and unique Karoo food."

Beaufort West

17 On Bird Guest House

"Klein besige dorpie oor naweke. Opening van winkels oor naweke, vir enige noodsituasies. Lekker vriendelike mense."

Beaufort West

Die Kussinkie

"Oulike restaurante. Orals is die mense vriendelik en het ons warm verwelkom. 'n Mens sal moet vroeër arriveer in die weeksdae of op Saterdae om alles te kan gaan besigtig wat die dorp het om te bied."

Beaufort West

Matoppo Inn Guesthouse

"Die Spur het 'n aangename atmosfeer, vriendelike personeel en die kos was heel lekker."

Beaufort West

@ Mango's

"Beaufort-Wes het nie straatname nie dus is dit moeilik om jou bestemming te kry."

Beaufort West

Matoppo Inn Guesthouse

"Very nice clean town. Lovely people."

Beaufort West

Country Cottage

"Het nog nooit tyd gehad om die dorp met sy interessante ou geboue mooi te bekyk nie. Sou graag foto's daar neem in die regte lig."

Beaufort West

@ Mango's

"Perfekte N1-stop!"

Beaufort West

Dreams

"Ek het ongelukkig nie baie tyd daar spandeer nie, slegs oornag op my pad na Somerset-Wes. Die dorpie was netjies en skoon, met 'n rustige atmosfeer."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!