Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Belfast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Belfast

Rated 3.5 out of 5 based on 27 reviews.

Belfast

Arvore De Sombra

"Oulike dorpie, maar daar is nie veel besienswaardighede nie en paaie lyk baie sleg - vol slaggate."

Belfast

Woody's Place Guest House

"It's cold but the people are warm."

Belfast

Tus Nua Apartment

"Net jammer dat die paaie in 'n toestand is en die dorpie self is vuil a.g.v. geen dienste."

Belfast

Arvore De Sombra

"Die dorp en area bly mooi, maar die dorpsbestuur sal iets omtrent die slaggate in die paaie moet doen. Dit maak afbreek aan die dorp, maar ten spyte hiervan sal ek weer kom."

Belfast

Arvore De Sombra

"Dis nou nie 'n toerismebestemming nie maar wel meer bekostigbare verblyf as Dullstroom!"

Belfast

The Gables

"Vriendelike, gasvrye mense, maar die dorp en strate is vervalle en vuil."

Belfast

The Gables

"Belfast het met tyd agteruit gegaan. Dit is 'n deurgang na die noorde to en het baie verkeer op 'n daaglikse basis. As Belfast skoongemaak word en die strate herstel word, kan dit 'n toeriste-aantreklikheid word."

Belfast

Misty Waters

"The roads are very confusing, and some in a bad state. The town should give that much more attention."

Belfast

Akker Gastehuis

"Paaie is sleg soos in al die dorpe. "

Belfast

Arvore De Sombra

"Ek het vir werk oorgebly, sal eerder op Dullstroom vir vakansie bly."

Belfast

The Gables

"Is 'n afgeleefde dorp en die strate is vol slaggate."

Belfast

Troutmere Guest House

"Nabygeleë vir dagbesoeke."

Belfast

Arvore De Sombra

"Baie verwaarloos as gevolg van swak plaaslike regering. Paaie is 'n nagmerrie."

Belfast

Heavin Forge Cottage

"Die paaie kort dringend aandag."

Belfast

Arvore De Sombra

"All round satisfactory."

Belfast

Arvore De Sombra

"You need an off-road vehicle to travel the streets in town. Very limited on dinner options."

Belfast

Arvore De Sombra

"Belfast het baie aandag as dorp nodig. Strate ook sleg. Pragtige ou geboue is verwaarloos. Dit so lekker sentraal geleë. Ek dink met die nodige opknapping is dit 'n wonderlike oornagplek."

Belfast

Omnabella Guest House

"Not for holiday but as a stop over or if you have an event to attend in the area."

Belfast

Living Waters

"Ongelooflik baie slaggate, vermy om in die nag te ry. Area is wel baie mooi!"

Belfast

Living Waters

"Die strate se slaggate kan gerus aandag kry."

Belfast

Cozy Moon

"Maak slaggate reg."

Belfast

Omnabella Guest House

"Baie rustig in Belfast"

Belfast

Cozy Moon

"Goed geleë vir oornag verblyf indien jy nie vroeg genoeg uit Pretoria se kant kan kom na die Kruger wildtuin toe nie."

Belfast

Longview Ranch

"'n Baie oulike plekkie. Sou graag meer ontwikkeling en vooruitgang vir die dorpie wou sien. Dit is 'n monumentele dorpie met mens mensies."

Belfast

Greystone Lodge

"Lekker naby vir 'n naweekwegbreek."

Belfast

Omnabella Guest House

"Belfast het net nie regtig plekke om lekker te eet nie, maar Dullstroom is nie te ver se ry nie. As mens vir 'n naweek wil gaan is dit die perfekte gastehuis om te bly, en dan kan mens net deur ry Dullstroom toe en al die lekker winkeltjies besoek."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!