Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bellville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bellville

Rated 4.4 out of 5 based on 298 reviews.

Stellenberg, Bellville

DCS Self Catering Accommodation Stellenberg Durbanville

"Gaan kuier gerus by Oom Eric! Jy sal nie spyt wees nie!"

Bellville

Stay the Night

"Rustige en aangename woonbuurt."

Bellville

La Grâce

"Lekker plek."

Bellville

35 on First

"Close to Tygervalley centre."

Bellville

Stay the Night

"As vliegtuie 'n probleem is, sal dit bietjie pla. "

Bellville

Cape Goodness

"Ons het 'n vertoning by Die Boer bygewoon, wat 'n wonderlike ervaring!"

Bellville

Guest House On Shale

"The area is very clean and the neighbours were nice. "

Bellville

Serengeti Self-catering Apartments

"Love Bellville en sal beslis weer daar 'n plekkie bespreek."

Ridgeworth, Bellville

The Den

"Heerlike area naby alles. Besige strate, maar darem in die ‘hub’ van alles en ry maklik enige plek. By Tygervallei Mall en vele ander toeriste-aantreklikhede!"

Rosendal, Bellville

Lekkerbly Bellville

"Beautiful and tranquil area."

Bellville

Blomvlei Garden Cottage

"Ligging is goed. Winkels is oral en petrolstasies en nodige kitstellers. Pragtige omgewing."

Bellville

Sugarbush Flatlet

"Besige plek."

Bellville

Self catering 101

"Goeie area en ons was naby alles."

Bellville

Stay the Night

"Bellville is 'n rustige, veilig plek vir vakansie, maar daar's nie baie om te sien nie."

Bellville

Guest House On Shale

"Sentraal waarvan af jy kan toer/ry."

Bellville

Guest House On Shale

"Stay was close to shopping centre, very convenient."

Stellenberg, Bellville

ACDC Self-catering

"Dit is 'n veilige omgewing."

Ridgeworth, Bellville

Annie's Place

"Mens hoor geen verkeer as jy hier tuisgaan nie."

Vredelust, Bellville

Groeneweide Guest Suite

"Vredelust was 'n wonderlike plek."

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"A bit far from tourist sites."

Bellville

The Old Printhouse

"Dis 'n wonderlike omgewing!"

Tygervalley, Bellville

Riverside Lofts - Home Sweet Home

"Is sentraal, maar meer in 'n besigheids-area. Nie geleë vir iemand wat heeldag op die strand wil deurbring nie. Vir besigheidsmense is dit ideaal. Daar is baie groot besighede se hoofkantore onder andere Sanlam. Vir mense wat wynroetes en ander besienswaardighede wil besoek, is dit baie sentraal. "

Stellenberg, Bellville

Nassau Self Catering

"Serene surroundings and there was a beautiful view."

Bellville

Flamingo Close

"Safe and the locals a friendly. "

Kenridge, Bellville

Welgemoed Stay

"Very quiet area with amazing views. "

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!