Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Betty's Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Betty's Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 556 reviews.

Betty's Bay

Blombos Selfsorg

"Ongelooflik, mooi en rustig."

Betty's Bay

Jock's Bay View

"Bettysbaai is 'n besondere plek en pragtig so teen die berg en die see."

Betty's Bay

Mountain Dew Guest Rooms

"Great for a scenic and quiet getaway, especially if you enjoy going for a short hike or walk through the town. The restaurants and cafés are great, but there isn't a lot to do just in town."

Betty's Bay

Anne's Place

"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."

Betty's Bay

Heaven's Door

"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."

Betty's Bay

Jock's View

"It's a lovely destination. I have been coming here for the past 3 years."

Betty's Bay

Lily House

"Daar was baie probleme met die krag die naweek, maar ons het nogsteeds baie lekker gebly en is mal oor Bettysbaai."

Betty's Bay

Sol y Sombra

"Oulike plek om te besoek. Het die pikkewyne geniet."

Betty's Bay

Penguin Walk

"Naby genoeg aan Kleinmond vir aankope. As jy wil wegkom van alles is die dorp ideaal."

Betty's Bay

Deo-Lize

"Wonderful natural beauty. No local coffee shops open for Monday morning breakfast."

Betty's Bay

Stay At Friends

"Lekker dorpie."

Betty's Bay

Sea-esta Betty's Bay

"I will surely recommend it to my friends and family."

Betty's Bay

Heron Cottage

"Always a great location."

Betty's Bay

On The Rocks B&B

"Nie veel te doen nie en die restaurant wat die gastehuis aanbeveel het was swak."

Betty's Bay

Kara Mia

"Bettiesbaai is die rustigheid self, die wandelpaaie, die restaurant op die strand, en 'n klipgooi vanaf Kleinmond."

Betty's Bay

Sugarbird Cottage

"Rustig. Veilig. Vriendelike mense."

Betty's Bay

Listening Wind Self-catering

"Beautiful and very peaceful!"

Betty's Bay

Cyara

"Die pikkewyne was die hoogtepunt van ons besoek aan Bettysbaai."

Betty's Bay

Judea Accommodation

"Kort meer winkels wat later oop bly."

Betty's Bay

Crassula

"A perfect getaway to recharge, lovely scenery, peace and quiet."

Betty's Bay

Lakeside Cottage at Betty's

"Jy moet saam met die wind kan vakansie hou."

Betty's Bay

Stony Point Beach House

"Daar is heelwat oulike eetplekkies en koffiewinkels!"

Betty's Bay

C - Anemone

"Baie te doen aan 'n baie mooi fynbosdeel van ons land."

Betty's Bay

Happy Place

"Pragtige dorpie!"

Betty's Bay

Francins

"Pragtige plek met die mooiste botaniese tuin."

Betty's Bay

Crassula

"Die natuurskoon is ongelooflik en mens waardeer die ongereptheid daarvan en die skoon berglug. Besoeke aan die Botaniese Tuin en Pikkewynkolonie maak dit absoluut die moeite werd."

Betty's Bay

Fynbos Cottage

"Dis rustig en stil sonder rondlopers en boosdoeners wat wil kwaaddoen en ons het die vars, skoon seelug waardeer. Die plaaslike inwoners se sakelui is behulpsaam en vriendelik. Wil jy heerlike braaitjops oor die kole braai? Besoek gerus die plaaslike slaghuis op Bettysbaai. Hulle bied tamaaigroot karooskaaptjops met lekker vet uit Victoria-Wes asook tuisgemaakte boerewors aan. Dit was my bejaarde ma se verjaardag en toe die winkeleienaar dit gehoor het, het hy ons sommer 'n hele pakkie tuisgemaakte boerewors gratis gegee as my ma se verjaardaggeskenk! Nou waar kry jy sulke diens in die stad? Soek jy eenvoud en gerief gekombineer, rus en vrede en vars seelug vir 'n naweek, is Bettysbaai die plek vir jou."

Betty's Bay

Die Mooiplekkie

"Baie mooi, oop strand."

Betty's Bay

Cyara

"Beautiful destination."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!