Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Big Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Big Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 118 reviews.

Big Bay

Atlantic Sunset

"Sal weer gaan!"

Big Bay

Eden On The Bay 114

"Baie lekker area!"

Big Bay

Seaside Village G23

"Mooiste uitsig in die Kaap!"

Big Bay

Atlantic Sunset

"Yes, it is a lovely area with great amenities and services nearby. The beach is lovely!"

Big Bay

Seaside Village G23

"Die hele Kaap is binne bereik."

Big Bay

Seaside Village24a

"Pragtig, met een van die mooiste uitsigte."

Big Bay

Atlantic Sunset

"Skoon, pragtige omgewing om die Kaap van hieraf te ondersoek! Alle nodige winkelsentrums beskikbaar en pragtige uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland!"

Big Bay

Seaside Village24a

"Friendly and very neat."

Big Bay

Seaside Village24a

"Beautiful area and very clean and safe for running, riding and walking."

Big Bay

Anchors Away

"Ek wil 'n huis daar koop."

Big Bay

Atlantic Sunset

"Troeteldiervriendelike strand."

Big Bay

The Lighthouse Bloubergstrand

"Overall Big Bay is a lovely suburb, very quiet and safe. We stayed there last year as well but in a different accommodation complex."

Big Bay

Seaside Village24a

"Baie goeie ligging veral ten opsigte van vervoerroetes, winkels, strand en toerisme attraksies wat naby is."

Big Bay

Anchors Away

"Goed geleë en aangename deel van die Kaap."

Big Bay

Blue Bay

"Die area is baie mooi en sal enige tyd teruggaan."

Big Bay

Seaside Village C22

"Prima bestemming voor een vakantie."

Big Bay

Anchors Away

"Big Bay is net absoluut beautiful! En 'n baie lekker vakansiebestemming. Pragtige uitsigte, restaurante top gehalte."

Big Bay

Seaside Village24a

"Dit in naby alles en kan maklik ry. Dit is baie veilig."

Big Bay

Big Bay Beach Club 91

"Big Bay is a beautiful area with shops, beach and restaurants in close proximity. Ideal place for holidays or business trip."

Big Bay

Seaside Village24a

"Netjiese area met al die inkopiesentrums en restaurante tot jou beskikking."

Big Bay

Seaside Village24a

"Lekker rustig weg van die stad se gewoel."

Big Bay

Anchors Away

"Baie rustig en sentraal. Sal definitief terug kom."

Big Bay

Atlantic Sunset

"Dis 'n pragtige strand, lekker winkels, rustige buurt. "

Big Bay

Atlantic Sunset

"Beslis een van ons land se beste bates."

Big Bay

Seaside Village24a

"Baie oulike eetplekke langs die see en gerieflik geleë met lekker winkels, en tog naby aan al die toegangsroetes na Kaapstad. "

Page
Page 4 - Showing 91 to 118
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!