Verified Reviews of Blanco

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Blanco

Rated 4 out of 5 based on 34 reviews.
Shantelle B. - 13th January 2020
staying in Blanco
Blanco is a lovely holiday destination.
Annetjie S. - 3rd January 2020
staying in Blanco
Dit is baie mooi daar en ek en die honde het die stap deur die strate geniet. Dit is effens ver van winkels af, omtrent 10 min se ry na die hoofdorp toe.
Michael L. - 23rd December 2019
staying in Blanco
Fancourt and Redberry Farm and Airport very close.
Corine B. - 22nd November 2019
staying in Blanco
Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed.
Ricardo H. - 21st October 2019
staying in Blanco
My verwagtinge oortref aangesien ek vantevore verneem het van sosiale uitdagings daar.
Hennie E. - 24th August 2019
staying in Blanco
Besige area met redelik baie verkeer in die straat. Gemengde besighede in die straat. Nie ideale gastehuis-omgewing.
Ivan C. - 26th June 2019
staying in Blanco
Lovely, serene neighbourhood. Not too far from George's city centre.
Jaco W. - 8th June 2019
staying in Blanco
Naby supermark, gimnasium en eetplekke.
Martie S. - 12th May 2019
staying in Blanco
Baie sentraal!
Jeanette J. - 7th May 2019
staying in Blanco
Ek het eers gedink dat dit nie te veilig lyk nie aangesien ons ook van die dorp se kan af ingekom het. Op pad terug lughawe toe het ons besef hoe naby aan Fancourt dit is. Miskien moet hulle net noem dat dit 'n blok van Fancourt is aangesien almal dit ken.
Raymond R. - 28th April 2019
staying in Blanco
Pragtige, boomryke plek.
Natasha K. - 19th March 2019
staying in Blanco
Veilige area.
Kathleen V. - 11th February 2019
staying in Blanco
Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier.
Christo S. - 2nd January 2019
staying in Blanco
Baie mooi berge en gholfbane.
Samuel L. - 20th December 2018
staying in Blanco
Ek was aangenaam verras met die pragtige Superspar met die lekkerste tuisgemaakte pizzas. Regtig iets om te besoek.
Roulene D. - 6th May 2018
staying in Blanco
'n Bietjie uit die wyk, maar ook nie te ver nie. Stil en rustige area.
Susan E. - 30th April 2018
staying in Blanco
Ons het nie regtig deur Blanco gery nie.
Linda S. - 9th January 2018
staying in Blanco
Die mense was vriendelik en baie hulpvaardig. Kon heerlik geselsies aanknoop en het my as deel van die gemeenskap laat voel. Ek het nog nooit in George/Blanko oornag nie, maar hierdie plek sien my beslis spoedig weer!
John & Tersia W. - 25th September 2017
staying in Blanco
Te veel bedelaars by winkels.
Cherrill H. - 3rd September 2017
staying in Blanco
Blanco was perfect for where we needed to be so would recommend it for anyone who doesn't want to be directly in town.
Cornie G. - 14th August 2017
staying in Blanco
Voorstedelike woonbuurt, maar stil.
Maurien J. - 9th March 2017
staying in Blanco
Blanco is fine. It's about halfway between Mossel Bay and Knysna.
Ernst N. - 26th January 2017
staying in Blanco
Oorkant Fancourt.
Janetta V. - 7th January 2017
staying in Blanco
Moeiliker om te bereik en sowat 20 minute uit die middestad. Die rustigheid van die omgewing vergoed daarvoor.
Mariaan V. - 19th October 2016
staying in Blanco
Rustige area en baie skoon. Sal dit aanbeveel.
Monique O. - 15th September 2016
staying in Blanco
Baie sentraal geleƫ. Die omgewing is pragtig, netjies en paaie in baie goeie toestand.
Corne L. - 18th June 2016
staying in Blanco
Lekker om te stap in 'n veilige buurt en te sien hoe die omgewing ontwikkel.
Stacey L. - 16th April 2016
staying in Blanco
Naby die lughawe en N2.
Ilke C. - 7th January 2016
staying in Blanco
Blanco is lekker naby aan die lughawe en die Redberry farm, maar is effens ver as jy dorp toe wil gaan veral omdat die groot mall aan die ander kan van George is. Baie mooi area met groot bome en stil en rustig. Pragtige krismisrose groei al langs die pad langs huise se buite mure soos wat mens inry dorp toe.
David H. - 1st December 2015
staying in Blanco
Nice and quiet area near the mountains.
Marius B. - 12th November 2015
staying in Blanco
Behalwe vir Fancourt is daar niks.
Jan D. - 22nd October 2015
staying in Blanco
Dit is 'n baie mooi plek. Stil en rustig.
Henny N. - 19th February 2015
staying in Blanco
Die area is rustig en veilig.
Susan B. - 7th January 2015
staying in Blanco
'n Bietjie ver uit die middedorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]