Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.

Bloemfontein

Swan-lake

"Bloemfontein bly een van my gunsteling plekke!"

Bloemfontein

At 36

"Bietjie baie potholes! Maar verder is dit 'n vriendelike stad."

Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Die Nasionale Botaniesetuin is pragtig. Die feit dat die restaurant by die Botaniesetuin gesluit is "weens omstandighede" is hartseer. Bloemfontein het baie potensiaal as 'n aantreklike toeristebestemming."

Bloemfontein

Edaneg

"Kort aandag, potholes en lang gras."

Bloemfontein

EdelRose

"Quiet and relaxed place for family."

Bloemfontein

Finch & Fern Guesthouse

"Daar is baie om te doen. Net baie rywerk, maar sal altyd Bloemfontein toe gaan."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Hot summers and loadshedding can become challenging."

Bloemfontein

Tula 159

"Munisipaliteit is op 'n "slow start.""

Bloemfontein

Kelné Guest Cottage

"Bloemfontein is nie meer Bloemfontein nie, maar as jy oorslaap is hierdie die plek om te slaap. Skoon en netjies en veilig."

Bloemfontein

Gouveia Guesthouse

"Besoek eers jou eie plek en ondersteun plaaslike besighede voor jy groener weivelde soek. Jy sal ontdek die groener weiveld is reg onder jou neus!"

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"The Woman and Children's War Memorial and Museum was outstanding. We also enjoyed Naval Hill but a lot more could be done with it eg. a restaurant. Sadly the roads were in disrepair."

Bloemfontein

De Stallen Guesthouse

"Perfekte ooblyplek tussen Mosselbaai en Johannesburg."

Bloemfontein

Cosy Cottage

"A great halfway stop for travelers driving between Johannesburg and Cape Town."

Bloemfontein

Emtonjeni Country Lodge

"Dit is 'n goeie eerste stop vanaf Pretoria op pad Kaap toe."

Bloemfontein

Villa Rose Cottages

"Bloemfontein was vir ons 'n goeie oornagstop op ons pad na Potchefstroom."

Bloemfontein

Tula 159

"Bloemfontein is regtig 'n mooi dorpie en lekker rustig."

Bloemfontein

Bedrock Guesthouse

"Lots of life and vibe."

Bloemfontein

River of Joy

"Not my best stay. Just felt very gloomy."

Bloemfontein

EdelRose

"Ongelukkig is Bloemfontein glad nie meer die stad wat ek onthou het toe ek daar grootgeword het nie. Die strate was met vullis bestrooi, die pragtige geboue verniel en onversorgd en by ons bly steeds die vraag "Waarom moet Fidel Castro se beeld voor die Sand du Plessis kompleks staan?". Die enigste ligpunt was die Franklin wildreservaat bo-op Naval Hill."

Bloemfontein

Nini Se Gastekamers

"Bloemfontein het baie goeie dokters en hospitale."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Pragtige rose-stad."

Bloemfontein

MacLeod House

"Ons was beïndruk met Bloemfontein se vriendelike mense."

Bloemfontein

Evening Star Guest Units

"Was by die "Long-horn" en dit was heel prettig!"

Bloemfontein

River of Joy

"Bloemfontein beskik oor baie goeie teaters. Dit is veral heerlik om te besoek wanneer daar 'n fees aangebied word."

Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Ons het dit as 'n oornagbestemming gebruik vanaf die Kaap na Pretoria."

Bloemfontein

@ Greys Guesthouse

"Ek was regtig teleurgesteld in die mate waartoe die sentrale sakekern van Bloemfontein verval het! "

Bloemfontein

Franklin View

"My grootwordstad. Is daar gebore. Beïndruk met die Bayswater-sentrum. Het al ons inkopies daar gedoen. Bloemfontein as stad het baie agteruit gegaan. Hartseer om te sien. Het 2 jaar terug Vrouemonument besoek. Museum indrukwekkend."

Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Ons het die netjiese deel van Bloemfontein gesien en was baie beïndruk. Ons familie daar vertel dat dit ook maar soos ons tuisdorp is met baie uitdagings i.v.m. met netheid op plekke en natuurlik die krag wat afgaan."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"Bloemfontein is 'n rustige plek, maar die winkelsentrum val uitmekaar."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Dit is 'n goeie halfpad-stop om oor te slaap."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!