Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bloemhof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemhof

Rated 3.5 out of 5 based on 54 reviews.

Bloemhof

River View Resort

"Wonderful, clean and just all round perfect."

Bloemhof

River View Resort

"Drove through the informal settlement and just saw happy people everywhere. As though it was Christmas."

Bloemhof

Op Die Wal

"Die Bloemhof-dam is iets om te aanskou."

Bloemhof

Plek Vanni Visarend

"Dit lyk my is 'n plek vir vissermanne."

Bloemhof

Villa de la Rosa Bloemhof

"Fantastiese mense."

Bloemhof

Carlimyn

"Strate is in 'n haglike toestand, baie groot vragmotors ry daardeur en vertoef ook daar. Daar is 'n baie netjiese Spar, met 'n groot verskeidenheid produkte. "

Bloemhof

Sleepers Guest House

"Pragtige, skoon dorp."

Bloemhof

Plek Vanni Visarend

"'n Fantastiese oorslaapplek. Een dag in Bloemhof is egter lank genoeg om alles te sien en te beleef, tensy mens 'n hengelaar is."

Bloemhof

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

"Die nuwejaarsvuurwerke in die hoofstraat was definitief die moeite werd."

Bloemhof

Villa de la Rosa Bloemhof

"Bloemhofdam is uitstekend vir hengel."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Dorp self is baie vuil. Ons het gaan eet by “Die plek vannie visarend” teen die rivier en hier was dit heel aangenaam. "

Bloemhof

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

"Baie lekker dorpie, met 'n baie mooi Spar wat alles en nog meer het wat jy nodig het. Sal definitief weer kom kuier."

Bloemhof

Sleepers Guest House

"Bloemhof is 'n oulike en veilige dorp en baie gewild onder hengelaars. Die akkommodasie geriewe is puik vir almal, van bekostigbaar tot luuks."

Bloemhof

Sleepers Guest House

"Deur die dorp gewandel en was heel verbaas om soveel pragtige goed onderhoude huise te sien met pragtige tuine."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Waarskynlik 'n baie gewilde hengeloord met die pragtige dam daar."

Bloemhof

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

"Die dam was 'n wonderlike gesig."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Die paaie na Bloemhof kort regtig aandag. Het gasvryheid beleef waar ons geslaap en ook by Why Not restaurant."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"'n Interessante dorpie. Ons het slegs oorgeslaap en nie behoorlik rondgekyk nie - die dam is heelwaarskynlik 'n besoek werd. "

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Dis die ideale plek om te gaan rus as die daaglikse bedrywighede te veel raak vir jou. Ek is daar gebore en Bloemhof sal altyd na aan my hart lê."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Die straat name kan beter, dis nogal moeilik om straatname in die aand te kan sien. "

Bloemhof

Almar Exclusive Game Ranch

"Different from any other place in South Africa."

Bloemhof

River View Resort

"Die plaaslike owerheid moet meer doen aan die paaie se infrastruktuur."

Bloemhof

Plek Vanni Visarend

"Vriendelike mense."

Page
Page 2 - Showing 31 to 54
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!