Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bloubergstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand

Rated 4.7 out of 5 based on 958 reviews.

Table View, Bloubergstrand

Blue Atlantic Terraces

"Table View is a buzz of activity with a variety of bars/clubs/shops/malls and entertainment. Although can be very windy certain times of the year, hence all the kite surfing in the area but Table View has it all, sun, beach, good bars and restaurants. Perfect destination. "

Bloubergstrand

De Mist

"Bloubergstrand is altyd 'n wonderlike ervaring."

Bloubergstrand

Blouberg Heights 507

"Pragtige strande en uitsigte!"

Table View, Bloubergstrand

Driftwood House

"Die wind is nie baie vriendelik nie en dit laat jou nie regtig toe om 'n dag op die strand te spandeer nie. Die area is baie mooi en netjies en die winkelsentrums is naby. "

Parklands, Bloubergstrand

Merle's Place

"Dit is loopafstand van die winkels af en dit is baie maklik om by die see uit te kom vir vermaak."

Table View, Bloubergstrand

Sea Spray Unit BG04

"Lekker atmosfeer met 'n fantastiese strand en eetplekke."

Bloubergstrand

Blue Bays 308

"Fantastiese plek en die mooiste uitsigte."

Bloubergstrand

Blouberg Heights 507

"Puik, skoon, veilig en rustig."

Bloubergstrand

1003 Horizon Bay

"Blouberg is pragtig en ons het dit baie geniet om daar vakansie te hou."

Bloubergstrand

Blue Bays 308

"Baie lekker plek om vakansie te hou."

Bloubergstrand

Ocean Mist 101

"Puik vakansieplek."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Prentjiemooi. Sigbare polisiëring maak dit baie veilig."

Bloubergstrand

La Playa 9

"We loved the beach area, but as everyone knows it, is very windy on the Bloubergstrand side of the Table Mountain. Perfect for kite surfing and you will find no better view of Table Mountain."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Bloubergstrand is een van my gunstelingbestemmings in die Kaap, met 'n pragtige strand wat oor Tafelberg en Robbeneiland uitkyk."

Bloubergstrand

Blouberg Infinity LG001

"Blouberstrand is ideaal en redelik sentraal."

Bloubergstrand

103 La Cabina Blouberg Apartment

"Bloubergstrand is 'n fantastiese vakansiebestemming. Uitstekende restaurante en besighede. Bay Side Mall kan werk aan hulle vriendelikheid en kliëntediens."

Table View, Bloubergstrand

39 on Popham

"Baie bedrywig (wat nou nie in my kraal pas nie)."

Bloubergstrand

Coral Road Apartment

"Awesome place, great restaurants."

Bloubergstrand

Ocean View

"Mooi uitsig en lekker lang, oop strand. "

Table View, Bloubergstrand

Santorini

"Die lekkerste pizza by Blue Peter te ete, die Castella Amare Restaurant in Melkbosstrand het heerlike seekos en The Indian Chapter Restaurant vir die beste "Indian culinary". Sal weer so 'n vakansie inwerk!"

Bloubergstrand

Atlantic Terraces 59

"Dis baie bedrywig maar pragtig. Nie die regte plek vir iemand wat rustiger wil ontspan nie. Die naglewe is ideaal vir die jonges. Die uitsig oor die see met Tafelberg en Robbeneiland bly onvergelykbaar. "

Bloubergstrand

3 Zeezicht Apartment

"Dit is 'n lekker plek en nie te ver van alles af nie. Sal Bloubergstrand weer besoek!"

Bloubergstrand

Small Bay Garden Cottages

"We love Bloubergstrand. "

Bloubergstrand

197 Monte Carlo

"Die area is baie skoon en ons het veilig gevoel. Die polisie was ook gereeld sigbaar gewees. Orals waar ons plekke besoek het, het ons geen probleme ondervind nie. Ons het die vakansie baie geniet."

Bloubergstrand

Blou Inn

"Wonderlike plek, en die "vibe" en als was fantasties."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!