Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bloubergstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand

Rated 4.7 out of 5 based on 958 reviews.

Table View, Bloubergstrand

Pentzhaven Guest House

"Dit is 'n rustige omgewing waar mense nog tot skemer in die strate draf, stap en fietsry. Daar is ook oorgenoeg winkelsentrums in die omgewing en Bloubergstrand se hoofstrand is baie naby. "

Bloubergstrand

LavenderLaine

"Bloubergstrand is ongelooflik mooi. Die sonsondergang het nie teleurgesteld nie. Die strand is baie bedrywig met al die “kite surfers”. 'n Moet om te sien."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Uitsig op Tafelberg bly maar die mooiste vanaf Bloubergstrand se strande."

Bloubergrant, Bloubergstrand

Blouberg Studios

"Lekker rustig en 'n goeie plek om te ontspan en rustig te wees."

Bloubergstrand

Infinity Apartments LG8

"Steeds een van die mooiste plekke in ons land! "

Table View, Bloubergstrand

Modern 1 Bedroom in Blouberg

"'n Vriendelik plek met vriendelike mense en strande en paaie vol aktiewe, lewenslustige mense. Die perfekte plek om te ontstpan."

Table View, Bloubergstrand

Sunny South Views

"Blouberg fantasies. Ons huisie-restaurant naby verblyf 'n moet!"

Bloubergstrand

Seaspray A306

"Love die seaview."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Ons het Bloubergstrand se strande, restaurantjies langs die see en sy mense baie geniet. Ons sal vir seker weer wil teruggaan."

Bloubergstrand

Beach Boulevard 102

"I will always stay in Bloubergstrand. Its out of the city and you have a beautiful view. "

Bloubergstrand

Bokkombaai Tides

"Onvoorspelbare klimaat, gaan voorbereid en vat swembroek tot wintersbaadjie. Jy betaal 'n prys vir die ongekende mooi van die plek."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Rustige mooi area. "

Bloubergstrand

Sonskyn

"Behalwe vir die wind wat soms pla, is dit 'n moet om Bloubergstrand te besoek."

Bloubergstrand

Santa Fé Beach House

"Ons was maar min op die strand a.g.v. die winderige weer. Kon egter lekker by die swembad kuier. "

West Beach, Bloubergstrand

West Beach Studio

"Baie naby Bloubergstrand, wat vir my een van die mooiste plekke in ons land is."

Bloubergstrand

Sand en See 303

"Water so skoon jy sien die robbe rond swem. Baie veilig gevoel."

Table View, Bloubergstrand

Sunset Studio 11

"My plek, sal enige tyd terug verhuis Kaap toe. "

Bloubergstrand

Big Bay Beach Club 118

"Die kite surfing was 'n belewenis en kleurvol. Pragtige sonsopkoms en sonsondergang en die berg bly maar die mooiste van Bloubergstrand af."

Bloubergrant, Bloubergstrand

Beach Break Holiday Apartment

"Alhoewel die woonstel baie naby aan die strand is, was ons nie blootgestel aan die gewone geraas nie. Die nodige winkels en restaurante almal binne stapafstand."

Table View, Bloubergstrand

Witsand 102

"Wat 'n awesome area."

Bloubergstrand

Ocean View B901

"Beautiful beaches. Wonderful restaurants."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Beautiful, clean beaches. Breathtaking views."

Bloubergstrand

De Luna

"Dit is die beste plek om vakansie te hou. By die see, met lekker restaurante, winkels en goeie publieke vervoer wat reg oor die Kaap gaan."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!