Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 958 reviews.
"Table View het nie 'n fantastiese swemstrand nie. Nie dat ek dink enigiemand gaan Kaap toe vir swem nie - die kites is egter 'n pragtige aansig vroeg-oggend en laatmiddag. Ver genoeg van die vreeslike gejaag van Kaapstad maar naby genoeg om binne 20 minute by die waterfront te wees. "
"Nice place and close to sea if you want to feel the sea breeze in the morning, that's the place to be."
"Beach area was clean and we felt moderately safe when we walked down to the beach from our flat. There were a few homeless people sleeping on the sidewalks when we walked down to the beach which wasn't nice to see when one is on vacation."
"Ek beveel Bloubergstrand vir seker aan as een van die strande langs die Weskus wat besoek moet word! "
"Beautiful beaches, stunning walks, shops close by, definitely worth a visit! Stunning views too! lovely restaurants all around. "
"Afgesien daarvan dat dit baie winderig is, het dit een van die mooiste uitsigte op Tafelberg. Ook die vele restaurante en winkels in maklik bereikbare afstand maak dit 'n goeie toeristebestemming."
"Lieflike, stil strand. Veilige strand om te stap en draf en baie sentraal geleë. Naby inkopiesentrums en oulike restaurante. Die eetplek reg langs Blue Robin is baie gewild, 'n heerlike eetplek en geen geraas."
"Die wind het ons gekasty vir die drie dae van ons verblyf. Kite ski's was egter dramaties."
"Dis 'n pragtige strand, maar daar is plek-plek meer plastiek en gemors as skulpe. Ek het probeer optel en weggooi, maar die asblikke is ook ver uitmekaar. "