Verified Reviews of Bluewater Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bluewater Bay

Rated 4.23 out of 5 based on 56 reviews.
Celia C. - 8th April 2018
staying in Bluewater Bay
Heerlik stil en rustig.
Suzette S. - 15th January 2018
staying in Bluewater Bay
Lekker plek om vakansie te hou.
Elsabe V. - 10th January 2018
staying in Bluewater Bay
Very nice - close to the beach and other shopping centers.
Selmarie V. - 10th January 2018
staying in Bluewater Bay
Geensins veilig om alleen te gaan stap of op die strand te wees nie.
Rina G. - 9th January 2018
staying in Bluewater Bay
Goeie area.
Izelda K. - 9th January 2018
staying in Bluewater Bay
Pragtig.
Rashaad H. - 22nd December 2017
staying in Bluewater Bay
Limited activities in the area.
Derrick M. - 1st December 2017
staying in Bluewater Bay
Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik.
Tertius K. - 27th November 2017
staying in Bluewater Bay
Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel.
Jaco V. - 11th November 2017
staying in Bluewater Bay
Wind!
Martie W. - 22nd October 2017
staying in Bluewater Bay
Baie mooi en die mense is baie vriendelik.
Meisie F. - 12th October 2017
staying in Bluewater Bay
Nice, clean beach and safe for children.
Caarles V. - 12th September 2017
staying in Bluewater Bay
Sal graag 'n eetplekkie vir ontbyt en aandete in die omgewing wil sien. Bluewater Bay is rustig en stil, mens wil nie altyd stad toe ry vir ontspanning na-ure nie. Indien 'n persoon werk wil jy ook nie na-ure staan en 'n maaltyd voorberei nie, Spar het ook nie alles nie. Ons was ook nie alleen nie, daar was nog sewe ander gesinne saam in die omgewing vir die naweek.
Theunis V. - 13th August 2017
staying in Bluewater Bay
Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal eendag weer daar oorslaap.
Ilza B. - 13th July 2017
staying in Bluewater Bay
Bluewater Bay is a very beautiful and a quiet area. The beach is stunning, the perfect place to get away from the hustle and bustle and still be close to town.
Ingrid A. - 5th July 2017
staying in Bluewater Bay
Vir oornag gerieflik.
Hannes En Estelle V. - 27th May 2017
staying in Bluewater Bay
Ons was net een nag daar.
Michelle S. - 5th May 2017
staying in Bluewater Bay
Baie mooi uitsig!
Iain C. - 3rd May 2017
staying in Bluewater Bay
Could do with a restaurant and put on the waters edge. Somewhere to enjoy a sundowner on the waters edge.
Louiette E. - 3rd May 2017
staying in Bluewater Bay
Nice omgewing.
Charmaine J. - 2nd May 2017
staying in Bluewater Bay
Baie sentraal.
Lidia D. - 17th April 2017
staying in Bluewater Bay
Dit is 'n rustige en vriendelike omgewing. Die ligging van die area is van so 'n aard dat daar nie hoef rondgery te word nie en maklik kan stap om by enige plek te wees nie.
Yolandie V. - 20th March 2017
staying in Bluewater Bay
Baie rustige buurt naby die stad.
Michael M. - 12th January 2017
staying in Bluewater Bay
Baie netjiese plek. Die kinders en die man was baie gasvry.
Naren D. - 9th January 2017
staying in Bluewater Bay
Top area especially if near the river mouth end.
Len-marie B. - 9th January 2017
staying in Bluewater Bay
Lekker rustig. Nie veel om te doen nie, maar baie rustig en dit was heerlik om weg te kom van die gejaag van die alledaagse lewe.
Louis W. - 6th January 2017
staying in Bluewater Bay
Lieflike en veilige strande.
Joseph N. - 6th January 2017
staying in Bluewater Bay
Pragtige strande.
Julius M. - 5th January 2017
staying in Bluewater Bay
Bluewater Bay is a nice, clean, safe neighbourhood with a beautiful beach. A very pleasant place. I would definitely recommend it as tourist destination.
Patrys D. - 4th January 2017
staying in Bluewater Bay
Naby die groot plekke, maar ek het lekker daar gekuier.
Nadia B. - 30th December 2016
staying in Bluewater Bay
Baie lekker.
Elsabe S. - 21st December 2016
staying in Bluewater Bay
Bluewater Bay is 'n rustige area omtrent 15 kilometer vanaf sentraal PE. Dit het ons goed gepas aangesien PE baie besig kan raak in die vakansietyd en ons in die aande uit die gewoel na 'n rustige, stil area kon terugkeer. Die strand is naby die woning geleƫ en het lewensredders en ablusies.
Sharon P. - 2nd December 2016
staying in Bluewater Bay
Rustige atmosfeer en 'n regte vakansiedorp.
Carla S. - 11th October 2016
staying in Bluewater Bay
Bluewater Bay is uitstekend geleƫ, maklik om in die stad en op die omliggende strande uit te kom. Daar is alles - 'n groot Spar en inkopiesentrum met alles wat ons nodig gehad het en gemaklik om by uit te kom. Dis ideaal vir mense wat graag draf, fietsry of kano ry. Daar is beskerming vir die natuur ook en ons het daagliks 'n besoek van 'n rob gehad. Bluewater Bay, julle rock!
Petro L. - 25th August 2016
staying in Bluewater Bay
Weg van besige lewe en rustigheid is 'n plus.
Madelein P. - 4th August 2016
staying in Bluewater Bay
Pragtige area en die strande baie mooi. Die kinders was baie opgewonde oor die pragtige skulpe!
Rusty J. - 19th July 2016
staying in Bluewater Bay
Dit is 'n lieflike omgewing! Dis rustig met heelwat strande in die onmiddellike omgewing. Die klein winkelsentrum bied meer as genoeg vir wat mens benodig, met wegneemetes ook beskikbaar. Ongelukkig is daar geen restaurante in die omgewing nie. Ver genoeg uit die stad, maar baie naby daaraan. Verkeer is baie rustig, selfs vroegoggend. Indien mens van jou eie geselskap hou, is Bluewater Bay die antwoord.
Joretha V. - 19th May 2016
staying in Bluewater Bay
Mooi strande met groot sandduine.
Joan K. - 4th April 2016
staying in Bluewater Bay
Die strand is skoon. Ons besoek was buite-seisoen en dit was baie stil. Verkies meer lewe op die stand.
Jurie K. - 3rd February 2016
staying in Bluewater Bay
Ek sou graag by Bluewater Bay Inn wou gebly het soos wat ek bespreek en betaal het voor. Ongelukkig was daar skade aan die plek gerig die aand voor my aankoms. Die eenheid waar ek oorgebly het was steeds aangenaam, alhoewel ek ongemaklik was oor die sekuriteit vir my voertuig. My voertuig kon wel binne die erf parkeer het, maar nie binne 'n motorhuis soos gevra was by Bluewater Bay Inn nie, al was daar 'n motorhuis op die perseel, maar nie vir voertuie se gebruik nie. Ek wil nie aanstoot neem nie, maar ek was ongemaklik oor die risiko dat my gehuurde voertuig nie die voldoende sekuriteit kon geniet het waarvoor ek oorspronklik betaal het nie.