Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bonnievale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bonnievale

Rated 4.2 out of 5 based on 88 reviews.

Bonnievale

Shady Creek Cottage

"Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions."

Bonnievale

Shady Creek Cottage

"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."

Bonnievale

Lavender Cottage

"Lieflike dorp met wonderlike, hartlike mense!"

Bonnievale

Outdoor Arena

"'n Fantastiese dorp. Als wat jy nodig het en meer."

Bonnievale

Beausoleil

"The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great. "

Bonnievale

Outdoor Arena

"Fantastic place with wonderful holiday accommodations outside of Outdoor Arena."

Bonnievale

Outdoor Arena

"Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien! "

Bonnievale

Outdoor Arena

"Mooiste dorp in die Langeberg."

Bonnievale

Outdoor Arena

"Baie mooi plek, maar daar's baie padwerke."

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Nog een van die weggesteekte juweeltjies. Hoop dit bly so!"

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Daar is nie juis 'n keuse van restaurante wat saans oop is nie."

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Ons sal definitief teruggaan. Dis so rustig en daar is nog baie plekke wat ons wil besoek. "

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Bonnievale beteken mooi vallei. Kom ervaar dit eerstehands. "

Bonnievale

A Place in Thyme B&B

"Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette."

Bonnievale

BakenOord

"Bonnievale moet een van die eerste plekke wees waar jy 'n naweekwegbreek uit die stad gaan soek! So baie opsies vir verblyf en aktiwiteite rondom die Breërivier."

Bonnievale

A Place in Thyme B&B

"Prentjie mooi."

Bonnievale

Arendsig Self-catering Cottages

"Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het. "

Bonnievale

BakenOord

"Excellent place for a weekend get away as a couple."

Bonnievale

BakenOord

"Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!"

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Hopenlik sal die padwerke teen einde 2018 klaar wees. Bonnievale is 'n klein en nostalgiese dorpie met die vriendelikste mense. Alles wat mens benodig is beskikbaar in die dorp. Baie wynplase en besienswaardighede. Beslis 'n dorpie om by aan te doen."

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Bonnievale is a maze to tourists. Finding the correct number to reach the right person is an adventure in itself. "

Bonnievale

Boesmansdrift Farmhouse

"Bonnievale is 'n klein rustige dorpie, beslis die regte plek vir daardie stilte wegbreek waar jy nie te veel wil sien nie "

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Winter of somer, altyd iets te doen."

Bonnievale

Arendsig Farmhouse

"Bonnievale 'n baie klein dorpie."

Bonnievale

Beausoleil

"Die padwerke pla, maar dit is nodig vir die toekoms."

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Die pad werke is terrible en mens wag in elke rigting om êrens uit te kom."

Bonnievale

BakenOord

"Volltooiing van pad opgraderings sal verder in Bonnievale se toeriste-guns tel."

Bonnievale

Outdoor Arena

"Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!