Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 1510 reviews.
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Mitford Lodge The Crossing"Nog altyd net die beste plek op aarde."
"An absolute must. Fantastic destination. In all seasons - beauty and drastic. Love it."
"As jy 'n baie rustige vakansie wil hê, is dit die plek vir jou. Daar is nie veel vir tieners om te doen nie."
"Die N2 deur King Williams Town is baie sleg met geen tekens waar jy moet ry nie. Die verbetering vorder glad nie. Om by Gonubie uit te kom vanaf Port Elizabeth moet besoekers liewer die Port Alfred R72 neem."
"Gonubie is 'n rustige omgewing met baie oulike eetplekke en is redelik veilig. Oos-Londen se infrastruktuur is bietjie rede tot kommer en kort dringende ingryping. Ons het minder veilig daar gevoel."
"While Mthatha may have limited activities, the good news is that it's conveniently close to Coffee Bay! So, why not explore the breathtaking beauty of Coffee Bay for some amazing adventures and stunning landscapes?"
"Very disappointed with the decaying of the city. Make sure to book a safe area before going to East London."
"Gonubie is just what we needed. As for East London beachfront, more care should be given to keep it clean and safe."
"Gonubie omgewing is mooi en skoon, maar sodra mens verby Beacon Bay-area nader aan Oos-London toe gaan, word dit vinnig beknop en nie so skoon nie."
"Het nie baie tyd daar spandeer nie, eers 1 uur by akkommodasie gearriveer. Ons kon egter geen kitskosplek oop kry nie. Het maar die beskuit geëet wat by akkommodasie beskikbaar was."
"It was nice to see a different place since we were traveling from Gauteng. PSJ is a nice place to visit. Looking forward to coming back in December."
"Vir my was die HIW die eintlike aantrekking. Sou nie andersins Koffiebaai my bestemming maak nie. Dit is 'n besliste uitdaging om by die HIW Resort uit te kom. Die pad is plek-plek baie sleg en dit neem baie lank met al die slaggate en rondloperdiere. Selfs die ingangspad na die verblyf het 'n bietjie kopkrap gekos om die beste roete deur die verspoeling voor die ingang te vind."
"Chintsa is 'n pragtige plek, met wonderlike potensiaal. Die dorp, en vir seker die besighede sal moet kyk na maatreëls om die effek van beurtkrag te bowe te kom - verkieslik son- en/of windkrag vir so 'n wonderlike stranddorp!"
"Die Grens Area is 'n baie mooi gebied, met ongelooflike natuurskoon. Die paaie is egter nie goed nie en in meeste gevalle baie smal. Die verkeer is stadig en daar is heelwat stadige voertuie, diere, spoedwalle, ens. waarmee 'n mens moet rekening hou. Maak dus ruim voorsiening vir reistyd, vat dit rustig en geniet die natuurskoon!"
"Paaie het vreeslike potholes. Hoofpad is besig om geteer te word. Wat ek wel kan sê, is dat al die mense in al die winkels en lughawe super vriendelik was. Dit het uitgestaan."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Ankervas"Dis een van daai plekke wat mens ten minste een keer in jou lewe moet sien. Maar jy sal weer en weer wil gaan."