Verified Reviews of Breede River Valley

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley

Rated 4.51 out of 5 based on 1952 reviews.
Dawid R. - 24th March 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
Montagu is a fantastic town, very well run, clean, friendly, safe and with lots of interesting things to do.
Anneke B. - 24th March 2020
staying in Rawsonville, Breede River Valley
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Hilda U. - 23rd March 2020
staying in Bonnievale, Breede River Valley
Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie.
Vihaan J. - 22nd March 2020
staying in McGregor, Breede River Valley
See stars.
Johannes K. - 22nd March 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
Pragtige dorp en geboue.
Cathrien B. - 21st March 2020
staying in Worcester, Breede River Valley
We just love Worcester for the people and the mountains.
Ronelle . - 20th March 2020
staying in Breede River Valley
Die vallei is totaal onder-bemark as 'n toeristebestemming. Dis 'n asemrowende vallei wat geweldig baie aanbied vir toerisme.
Chris V. - 20th March 2020
staying in Breede River Valley
Pragtig en baie mooie wynhuise.
Theresis V. - 18th March 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Ek sal dit weer wil besoek en langer tyd oorbly om al die interessante winkels te besoek.
Phil M. - 17th March 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Robertson has everything for one to see and do - typical SA - great people.
Ciska F. - 16th March 2020
staying in Rawsonville, Breede River Valley
See stars.
Dreyer G. - 16th March 2020
staying in Noree Valley, Breede River Valley
Sal weer teruggaan, daar is so baie plekke om van te kies.
Summer S. - 16th March 2020
staying in Breede River Valley
Very pretty, untouched nature, which made us feel very relaxed and like we were getting a proper break away from the city.
Adriette L. - 16th March 2020
staying in McGregor, Breede River Valley
Ons keer heeltyd terug omdat dit so 'n spesiale dorpie is.
Graehame B. - 16th March 2020
staying in Worcester, Breede River Valley
Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko.
Lynn S. - 16th March 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
Net jammer hulle werk nog steeds an die pad by die fort.
Ben F. - 15th March 2020
staying in Tulbagh, Breede River Valley
Daar is baie te sien. Goeie eetplekke.
Anja B. - 11th March 2020
staying in Tulbagh, Breede River Valley
Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi omgewing en wynplase.
Dawid V. - 11th March 2020
staying in Ceres, Breede River Valley
Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken.
Gerald M. - 11th March 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
Montagu is 'n wonderlike plek, gaan kyk maar self.
Andell L. - 10th March 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Vir nou was alles perfek.
Lynne M. - 10th March 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Best place to visit - people are so friendly and helpful.
Petrie L. - 9th March 2020
staying in Worcester, Breede River Valley
Pragtige skoon dorp, vriendelike mense en natuurskoon te pragtig vir woorde!
Ernest M. - 7th March 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
'n Mooi dorp met vriendelike mense.
Chris H. - 7th March 2020
staying in Breede River Valley
Dis appel/pere-oestyd nou en lieflik om die massas boorde vol sonryp-vrugte te sien. Sou graag dit wou sien wanneer die boorde bot. Die mense van die omgewing is uitsonderlik vriendelik. Heelwat bergpasse met 'n lieflike uitsig om op te ry.
Berylleen F. - 6th March 2020
staying in Klaasvoogd West, Breede River Valley
Wonderlike gasvrou, pragtige omgewing, uiters gemaklike verblyf.
Roelene V. - 3rd March 2020
staying in Breede River Valley
Baie mooi groen.
Roché V. - 2nd March 2020
staying in McGregor, Breede River Valley
Pragtige, rustige dorpie naby wynplase, die Breederivier en die Langebergreeks.
Banus B. - 2nd March 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
'n Juweel van 'n dorp! Is beïndruk met die natuurskoon, die mooi huise en tuine. En dat die plek so skoon is. Dit lyk of daar goeie bestuur en baie omgee is!
Leze S. - 1st March 2020
staying in Bonnievale, Breede River Valley
Lieflike dorp met wonderlike, hartlike mense!
Adel S. - 26th February 2020
staying in Tulbagh, Breede River Valley
Tulbagh se natuurskoon is pragtig. Die plattelandse dorp het ons harte gesteel. Oorgenoeg besoekpunte en interessante plekke om jou besig te hou.
Markus H. - 26th February 2020
staying in McGregor, Breede River Valley
McGregor is vir mense wat regtig wil relax in 'n baie mooi dorpie, mooi berge en mense. Die restaurante is baie vriendelik en het lekker kos. My probleem is die pottebakery-plek het hulle werksure voor op die hek, maar was die hele naweek toe. In die dorp voor die kerk is 'n groot bord wat die tye van Lords gee. Ons het op 'n aaklige 10 km-grondpad uit McGregor gery. Toe ons by Lords aankom was daar 'n bord by die hekwat sê: close 2pm. Sal nooit weer na Lords toe gaan nie. Ek is 'n kunsmens en skilder self. Ek het regtig gedink ek gaan kuns sien - net die mooi huisies dit is al. Die mense op McGregor sal naweke hulle winkels moet oopmaak of die publiek die regte tye gee wanneer hulle oop is. Ons het ver gery en geld spandeer en die dorp is toe. Sal nooit weer my voet in daai dorp sit nie.
Deidre P. - 26th February 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
Beautiful, historical, peaceful little town.
Nicolaas V. - 25th February 2020
staying in Slanghoek, Breede River Valley
Beeldskone berge en natuurskoon. Uitstekende wynroete.
Louise J. - 25th February 2020
staying in Tulbagh, Breede River Valley
Nice little town, diggers home to eat at was fantastic, so friendly, even had a taste of wine not released yet, food was divine, also they do wine tasting, the cheese cake is a must, the wine maker came to our table and explained a lot about the wine to us.
Wasiem J. - 25th February 2020
staying in Montagu, Breede River Valley
Satisfied.
Sonja S. - 24th February 2020
staying in Rawsonville, Breede River Valley
Nice.
Andre S. - 24th February 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Stunning plek met stunning mense.
Susan S. - 23rd February 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was.
Theo G. - 22nd February 2020
staying in Robertson, Breede River Valley
Baie mooi en goed onderhoude dorp met te veel om te doen in een dag.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com