Verified Reviews of Britstown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Britstown

Rated 3.51 out of 5 based on 182 reviews.
Renette L. - 22nd February 2021
staying in Britstown
Skoon dorp en het veilig gevoel om in die strate te loop om foto's te neem.
Erika D. - 15th February 2021
staying in Britstown
Was net 'n oornagplek en het nie veel van Britstown gesien nie.
Duan V. - 2nd February 2021
staying in Britstown
Beste halfway house!
Christine N. - 1st February 2021
staying in Britstown
Besig om in 'n tipiese Afrika-dorp te verander. Standaarde neem af.
Ernst I. - 25th January 2021
staying in Britstown
Britstown is a great place to stopover between the Western Cape and Free State but not necessarily a destination in itself.
Annamien G. - 22nd January 2021
staying in Britstown
Klein Karoodorp, mooi omgewing! Stilte, sterre en ruimte.
Pat S. - 19th January 2021
staying in Britstown
Britstown is halfpad tussen Johannesburg en Weskus. Baie goeie oorslaapplek.
Marlene C. - 2nd January 2021
staying in Britstown
Ideale middelpunt tussen Gauteng en die Weskus van Suid-Afrika.
Debbie B. - 12th December 2020
staying in Britstown
Bly ons kon buite Britstown tuisgaan. Britstown self is nie aanskoulik met die verbyry nie.
Ronel O. - 10th December 2020
staying in Britstown
Netjiese klein dorpie. Ry gewoonlik net deur, stop nie regtig daar nie.
Yolande F. - 30th November 2020
staying in Britstown
Covid-19 het die gemeenskap ook benadeel. Die toeneem van bedelaars in die dorp is ‘n sigbare bewys dat die pandemie sy merk op die gemeenskap gelaat het.
Martin S. - 29th November 2020
staying in Britstown
Baie goed geleë vir oorslaap.
Janine L. - 10th November 2020
staying in Britstown
Lekker vir 'n oorslaap op pad tussen Pretoria en die Kaap.
Ronell L. - 22nd October 2020
staying in Britstown
Baie jammer dat hierdie pragtige dorpie van vroeër so verval het. Is gebore op buurdorp.
Doret F. - 8th October 2020
staying in Britstown
Dis 'n goeie bestemming om te oornag.
Kumra T. - 22nd September 2020
staying in Britstown
Britstown begin soos meeste plattelandse dorpe agteruit gaan. Geboue is besig om vervalle te raak en daar is maar min wat die aandag trek. Tog is die mense vriendelik, en die dorpie betreklik skoon.
Janine V. - 19th September 2020
staying in Britstown
Rietpoort is 18 km uit die dorpie, Britstown bied nie veel nie, maar is halfpad tussen JHB en Langebaan op die N12.
Ina D. - 9th March 2020
staying in Britstown
As jy stilte en rustigheid waardeer. Sal nie meer as 1 nag vertoef.
Francois R. - 9th February 2020
staying in Britstown
As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog.
Francois G. - 5th February 2020
staying in Britstown
Baie, baie skoon!! Strate was mooi gevee en geen rommel.
Leonie M. - 15th January 2020
staying in Britstown
Britstown is not a place I would linger in. But it is a convenient stopping point to break up a long drive.
Nicolene V. - 14th January 2020
staying in Britstown
Britstown het ongelooflike mense, maar jy moet weet dat alles vroeg sluit en jy alles maar moet bring na waar jy ook al bly. Kambroo is 'n lekker afdraai om iets te eet of drink.
Louis M. - 9th January 2020
staying in Britstown
Britstown is ideaal vir 'n oornagstop en dit is halfpad tussen Johannesburg en die Weskus.
Charmaine M. - 6th January 2020
staying in Britstown
Klein plekkie, maar het die nodige geriewe.
Bianca C. - 28th December 2019
staying in Britstown
Great area ek kan myself nogal daar indink. Gasvrye mense.
Heinz R. - 26th December 2019
staying in Britstown
Oulike dorpie, sal definitief die hotel wil uitprobeer as ons eendag weer deurry. Het al by The Old Mill coffee shop gestop op 'n vorige trip. Lekker stopover!
Caselle O. - 26th December 2019
staying in Britstown
Halfweg stop tussen JHB en jou bestemming.
Andre W. - 18th December 2019
staying in Britstown
Mooi en skoon omgewing.
Christoph O. - 13th December 2019
staying in Britstown
A small town on the N12 on the way to Cape Town.
Casper D. - 7th December 2019
staying in Britstown
Ek sou graag bietjie langer wou bly op die plaas om die rustigheid volkome te geniet. Volgende keer.
Annemieke O. - 17th November 2019
staying in Britstown
Petrol station was good with service and restaurant was nice for a snack and coffee.
Riana K. - 27th October 2019
staying in Britstown
Sien sterre.
Christa V. - 8th October 2019
staying in Britstown
Dorp was baie skoon.
Renier G. - 4th October 2019
staying in Britstown
There is a nice hotel where we went for supper.
Pieter V. - 27th September 2019
staying in Britstown
'n Klein plekkie met soveel antiekhede.
Cornell G. - 26th September 2019
staying in Britstown
Britstown is a small town with no big shops or take away restaurants like we are used to coming from the city. I would suggest you buy groceries and meat at Victoria West Spar if you come from Cape Town and in Kimberley if you come from Jo'burg. There is a butchery in town but it closes early. After 6pm you will not find any spot open in town to buy food; except for driving 50 kms to De Aar for a Checkers or KFC.
Ivan C. - 25th September 2019
staying in Britstown
Britstown is a small town in the Northern Cape, that is situated about 30 minutes away from De Aar. The town is very quiet even on a weekend. There is not a lot you can do for entertainment. There is one tourist popular restaurant in the main road of the town.
Bossie B. - 16th September 2019
staying in Britstown
Die Karoo is 'n wonderlike deel van ons land - baie jammer vir die huidige droogte!
Rene D. - 3rd September 2019
staying in Britstown
Paaie in slegte toestand, baie bedelaars wat op jou toesak as jy stilhou.
Stefan G. - 30th August 2019
staying in Britstown
Britstown is baie klein. Waarskynlik die enigste aspekte wat dit vir die reisiger interessanter sal maak is die NG Kerk. Daar is ook die Karoo Country Lodge wat 'n verbasende spyskaart het. Daar is ook 'n Pub & Grill, maar ons het dit nie besoek nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com