The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT

Verified Reviews

Bronkhorstspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bronkhorstspruit

Rated 4.1 out of 5 based on 17 reviews.

Bronkhorstspruit

Guesthouse @ 21

"Dit het definitief voldoen aan al my nodige vereistes."

Bronkhorstspruit

Guesthouse @ 21

"Could not find Wimpy for breakfast. "

Bronkhorstspruit

Monacco Guest House

"Bronkhorstspruit is a nice place to be."

Bronkhorstspruit

Monacco Guest House

"Lyk baie onveilig en omtrent net gate in die pad."

Bronkhorstspruit

Dam Adventure and Relax

"It's a great weekend gateway place."

Bronkhorstspruit

Monacco Guest House

"Bronkhorstspruit lyk na 'n lekker plattelandse dorpie, maar ek weet nie of daar veel te doen is daar nie. Ek dink hulle lewer beter dienste (bv. SASSA/bestuurslisensies) as Pretoria."

Bronkhorstspruit

Kungwini Country Estate

" Die dam is lekker groot en ons het heerlik op die dam boot gery."

Erasmus, Bronkhorstspruit

Guesthouse @ 21

"Dit kom voor as 'n rustige en veilige buurt."

Erasmus, Bronkhorstspruit

Lil's Place Guest House

"Baie rustig. Netjiese dorp, ek wil daar gaan bly."

Bronkhorstspruit

Dam Adventure and Relax

"It's a very nice place with a very pleasant environment. "

Erasmus, Bronkhorstspruit

Lil's Place Guest House

"Vir ons doel naby aan ons bestemming."

Bronkhorstspruit

House Bronkhorstspruit Dam

"The estate is wonderful, the homes are magnificent and it is so peaceful out there."

Erasmus, Bronkhorstspruit

Guesthouse @ 21

"We travelled to Erasmus for a race so only stayed for the running race and then left."

Bronkhorstspruit

Bronkhorstspruit Damhuis

"Nice and quite for relaxation. "

Bronkhorstspruit

Bronkhorstspruit Damhuis

"Heerlik naby Pretoria sodat onnodige ryery oor 'n naweek uitgeskakel word."

Bronkhorstspruit

Bronkhorstspruit Damhuis

"Dam is amper te besig vir watersport oor naweke maar dit is lekker naby vanaf Pretoria en Johannesburg."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!