Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62

Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.

Prince Albert, Cape Route 62

Aloe Guest House

"Dit was ons eerste besoek aan Prins Albert en ons het dit regtig geniet. Alhoewel ons daar was oor 2 vakansiedae, en meeste plekke toe was vir besigheid, het ons dit steeds geniet. "

Robertson, Cape Route 62

De Hoop Cottages

"Heerlike wynplase - Graham Beck en Spingfontein, asook Karnskop en De Wetshof. "

Montagu, Cape Route 62

Keisie Cottages

"Daar is nie woorde om die dorpies te beskryf nie. Dit is net 'n wêreld op sy eie. Sal enige tyd weer gaan."

Prince Albert, Cape Route 62

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Ons het 'n 'ghost tour' gehad en baie lekker in die Hotel geëet. Ons was net daar vir een aand, maar ons wil volgende keer langer in die dorpie bly."

Prince Albert, Cape Route 62

Eden Overnight Cabin

"Pragtige en rustige dorpie."

Prince Albert, Cape Route 62

81 on Church

"Pragtige ou historiese en skoon dorpie. Veral aan die onderkant waar huise uit 1850 dateer. Die mense is ook almal vriendelik."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Rustig en goed vir die siel."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Definitief 'n toeristebestemming, veral vir wynliefhebbers!"

Ladismith, Cape Route 62

Annie se Kothuis

"Het nie veel tyd daar deurgebring nie. "

McGregor, Cape Route 62

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation

"McGregor het aangename teetuine. Daar is genoeg winkels om die nodige voorraad te kry, maar die gebrek aan kettingwinkels gee nog die plattelandse gevoel. Die dorp se hoofstraat is mooi."

Calitzdorp, Cape Route 62

Die Handelshuis B&B

"A neat and calm place in the countryside where you can relax for a couple of days."

Ladismith, Cape Route 62

Annie se Kothuis

"'n Stil en rustige dorpie."

Prince Albert, Cape Route 62

Bid Huisie

"Prins Albert is een van ons gunsteling plekke in die Karoo. Die dorp is so rustig en die mense is baie vriendelik."

Robertson, Cape Route 62

Paul Kruger 63

"Beeldskoon en die wynplase moet besoek word."

McGregor, Cape Route 62

Vredenhof Cottages

"Pragtige toeristedorpie. Die area bied baie om te doen. "

De Rust, Cape Route 62

Kabbelrus

"De Rust is 'n skilderagtige Karoodorpie. Ek beveel dit sterk aan vir enige toeris!"

De Rust, Cape Route 62

De Rust Boutique Backpackers

"Die mooiste poort in die land (Meiringspoort) net om die draai."

Prince Albert, Cape Route 62

Miller's House

"Oulike outydse dorpie."

Prince Albert, Cape Route 62

Karoo Robin B&B

"Gaan eet by Chris Vis die ribbetjie-en-calamari combo. Die Lazy Lizzard het wonderlike koffie, vriendelike kelners en die beste appeltert en kaaskoek ooit!"

Calitzdorp, Cape Route 62

Atara Cottage

"Moet meer as een aand oorslaap, want daar is soveel meer om te doen en sien. "

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Do your best to visit the Portuguese deli!"

Prince Albert, Cape Route 62

Travellers Rest

"Die Swartbergpas na Oudshoorn is baie aanskoulik, veral in die voormiddag voor dit warm raak."

Bonnievale, Cape Route 62

Weltevrede Wine Estate

"Pragtige klein dorpie tussen die wynlande."

Page
Page 140 - Showing 4171 to 4200
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!