Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62

Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.

Calitzdorp, Cape Route 62

Klokkies B&B

"Die omgewing is die belangrikste faktor vir iemand wat nie wyn en port drink nie!"

Prince Albert, Cape Route 62

Bid Huisie

"Het nooit geweet in so 'n klein dorpie is daar so baie om te sien nie en 2 dae is net te kort, sal definitief weer kom besoek."

Prince Albert, Cape Route 62

Blyhuisie

"We thoroughly enjoyed our stay!"

Prince Albert, Cape Route 62

Yaddah

"Aandete by die hotel was fantasties."

Prince Albert, Cape Route 62

Huis Adriaann

"Oulike, netjiese, karaktervolle dorp! Die moeite werd om te besoek! "

De Rust, Cape Route 62

Meijer's Rust

"Die dorpie De Rust bied goeie verblyf en interessante winkels en eetplekke. Daar is 'n vulstasie, maar die plek se voorkoms laat veel te wense in 'n mooi dorp soos De Rust waar baie besoekers aandoen. "

Prince Albert, Cape Route 62

Yellow House

"Prins Albert is 'n baie stunning plek en die mense is baie vriendelik."

Prince Albert, Cape Route 62

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige dorpie vol interessanthede en uitstekende restaurante. Besoekers moet ten minste twee nagte oorbly. En moenie die Swartbergpas oorslaan nie. Dis pragtig en moenie dat die smal grondpad jou afsit nie."

Montagu, Cape Route 62

Keisie Cottages

"Baie mooi omgewing."

Prince Albert, Cape Route 62

Kokkedoor Flatlet

"Dit is beslis 'n uitstekende bestemming vir toerisme."

Montagu, Cape Route 62

360on62 Mountain View Farm Cottages

"Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap."

Prince Albert, Cape Route 62

The Prince Albert Garden Guest House

"Tweede keer wat ons Prins Albert besoek en ons sal beslis weer kom. Heerlik stil maar met genoeg om jou besig te hou."

Calitzdorp, Cape Route 62

Strooi Kooi

"Landelik en rustig - heerlike sentrale ligging vanwaar mens 'n omgewing vol verrassings kan verken."

Prince Albert, Cape Route 62

Miller's House

"Die dorp Prins Albert lees jy van, jy besef nie sulke plekke bestaan nog nie."

Ladismith, Cape Route 62

Vyver's Rus

"Oulike dorpie, paaie bietjie aandag nodig in die dorp, maar mense vriendelik."

Robertson, Cape Route 62

Die Kraaltjie

"Mal oor die plek, besoek Robertson gereeld!"

Robertson, Cape Route 62

Almondbury Guest Farm

"Pragtige deel van die Wes-Kaap. Vriendelike mense en diens."

Prince Albert, Cape Route 62

Brakdakkie Guest Cottages

"Prins Albert is 'n oorstop-slaapplek vir die Swartbergpas en dit is ongelukkig al. Sou die pas nie bestaan het nie was dit verseker nie die moeite werd om daar vakansie te probeer hou nie. Baie slaapplekke, pragtige hotel en ander winkeltjies en miskien 'n aftreeplek vir iemand wat die geskiedkundige waarde waardeer!"

De Rust, Cape Route 62

Kabbelrus

"Dis 'n pragtige, rustige dorpie, waardeur die trokke en motors jaag. Dit sal hul almal goed doen om net 'n bietjie te stop en die rus en vrede in te drink."

Prince Albert, Cape Route 62

By-Die-Koppie Guesthouse

"Prins Albert was nog altyd op my lys van plekke om te besoek en ek is nie teleurgestel nie. Die dorp is netjies en dit het my dadelik opgeval. Julle berge is asemrowend en die wyn baie lekker. Ons het Fernskloof besoek en lekker gesels met die eienaar en wynmaker. Ook die feit dat mens daar veilig voel was 'n groot pluspunt, veral vir ons stedelinge."

Montagu, Cape Route 62

Somerset Lodge

"'n Vriendelike, netjiese dorpie."

Robertson, Cape Route 62

DuVon Farmhouse

"'n Pragtige omgewing met wonderlike mense!"

Montagu, Cape Route 62

Airlies Historical Villa

"Mooi skoon dorp en baie eetplekke."

Prince Albert, Cape Route 62

By-Die-Koppie Guesthouse

"Gay's Guernsey Dairy is definitely worth a visit, excellent cheeses. Plenty restaurants to choose from within reasonable price ranges. "

McGregor, Cape Route 62

Lemon Tree

"McGregor is a beautiful little town. Very friendly people. "

Page
Page 148 - Showing 4411 to 4440
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!