Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
"Besonderse dorp, op baie plekke hier voel dit asof jy in era van 100 jaar terug instap met die leivore en groot stukke landbou grond binne in die dorp."
"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."
"Wonderful town, excellent wine farms. Lovely people. There are not many places that are super child-friendly in the greater Robertson area, although most wine farms have facilities that can keep children under 5 busy. A very neat town, with minimal litter and a general sense of pride. The Checkers flagship @the Quarter is of the best."
"Pragtige omgewing en vriendelike mense. Baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Ons kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal beslis weer daar tuisgaan."
Klaasvoogd West, Cape Route 62
Pat Busch Mountain Reserve"Die winkelassistent kan 'n bietjie meer behulpsaam en vaardig wees."
"Pragtig en interessant. Daar is heelwat staproetes, fietsroetes en eetplekke uit die boonste rakke."
"Sal enige tyd teruggaan, een van die beste vakansieplekke en sal ander mense na Montagu verwys."
"Net sleg dat die meeste restaurante gedurende Desember reeds 19h00 toe is."