Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
"An interesting place to visit and to travel up the Swartberg Pass from Prince Albert. "
"Lieflike dorp met gasvrye mense. Kan dalk beter voorsiening te maak vir behoeftes van besoekers, veral oor lang naweke. Daar was bv. geen braaihout meer beskikbaar teen Sondag nie - Paasnaweek."
"Safe and super well-kept tar roads, the dirt tracks are also very well maintained, we have a bakkie but even a sedan could travel them."
"Absoluut pragtig met baie goeie toeriste waarde. Restaurante baie goeie keuse van heerlike geregte, en gasvryheid."
"Een van my gunstelingdorpe in SA. Pragtig en skoon. Die teerpad tussen die N1 en Prince Albert is baie goed. Die afdraai is die moeite werd."
"Montagu het verbasend baie besienswaardighede, ons sal definitief weer gaan om meer te doen en sien."
"Dit was ons eerste besoek aan Prins Albert. Maar definitief nie die laaste nie. Dis die mooiste dorpie. Lekker snuffelwinkeltjies, interressante mense. En geskiedenis. Daar is te baie om te doen vir een aand. Onthou om jou kuier te beplan vir 'n langnaweek."