Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62

Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.

Prince Albert, Cape Route 62

The Cottage

"Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier."

Prince Albert, Cape Route 62

Bid Huisie

"Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef."

Ladismith, Cape Route 62

Parkside Guesthouse

"Baie vriendelike gemeenskap."

Cape Route 62

Uitsig Cottages

"Wonderlik en baie mooi."

Robertson, Cape Route 62

theLAB Robertson

"Owners and staff were impeccable. It felt like home and I can't wait to return. Hopefully, it will be warmer and I can make use of the pool. Thanks, Rita, Rebecca, Dwayne and the team. See you soon."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Ons kan nie 'n goeie beoordeling maak nie, want weens die vlak 4 Covid inperkingsmaatreëls was aansit restaurante en wynplase gesluit."

Cape Route 62

Appelhuis

"Kaapse Roete 62 is 'n wonderlike familie "road trip" met iets vir almal."

Prince Albert, Cape Route 62

Gecko Cottages

"Prins Albert is sielskos! Lieflike Karoo-dorpie, wat jou laat asemhaal en net weer ontspan en uitrus. Wonderlike bestemming vir ieder en elk."

McGregor, Cape Route 62

Bougainvillea Cottage

"Dis nou stil met Covid maar ons kon koffietjies kry, asook wegneem-etes. Die mense is vriendelik!"

Montagu, Cape Route 62

Karoo Huis 33 Joubertstraat

"Die plek het agteruit gegaan - strate is vol gate, dis vuil."

De Rust, Cape Route 62

De Rust B&B

"Lovely stopover before exploring Meiringspoort and its stunning geology."

Cape Route 62

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

"Altyd 'n vreugde om op hierdie roete te reis!"

Cape Route 62

Appelhuis

"Die "Karoo kitch" raak 'n bietjie vervelig na 'n ruk - te veel ou, stukkende karre en goeters wat rondstaan sonder doel. Sou graag meer van die droë vrugte, waarvoor die gebied bekend is, in die winkels wil sien."

Calitzdorp, Cape Route 62

Farmhouse Guestrooms

"Ons het by die Portuguese Restaurant gaan eet die aand. Die kos was pateties. Verder was alles nice en lekker gewees."

Ladismith, Cape Route 62

Le Roux B&B

"Baie beïndruk met Ladismith se vooruitgang op die gebied."

Cape Route 62

Uitsig Cottages

"Die Kaapse Roete 62 bied so baie! Van internasionaal bekroonde wynplase, tot lekker eetplekkies en winkel. Om nie te vergeet van die gasvrye mense en natuurskoon nie."

McGregor, Cape Route 62

Yellowstone Cottages

"A number of bars/eateries were closed early or not open at all. I do however think this is only due to the restrictions from the pandemic."

Prince Albert, Cape Route 62

Karoo Masterclass House and Cottage

"Great place for both foodies and artists. We will be back soon."

Cape Route 62

Zandrivier Farm - Stone Cottage

"Ongerepte stilte. Hier kan jy weer jou siel vind."

Robertson, Cape Route 62

@ Hope 13

"Ek hou van die gewoel in die dorp op 'n Saterdagoggend. Ons stap in dorp toe, want dit is baie baie naby, en ons geniet alles."

Prince Albert, Cape Route 62

Brakdakkie Guest Cottages

"Klein dorpie met redelik baie kuierplekkies en Swartbergpas en Gamkaskloof (Die Hel) is naby vir besoeke."

De Rust, Cape Route 62

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustic little village worth visiting again."

Cape Route 62

Die Kloof

"'n Roete om definitief te besoek."

Prince Albert, Cape Route 62

Onse Rus Guest House

"Moenie die Open Studio-fees misloop nie."

Cape Route 62

Springvale Cottage

"Pragtige omgewing, soveel om te doen en te sien."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!