Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
"We attended the Wine on the River event, which was very well run and we enjoyed our day."
"Die droogte het tans 'n groot invloed op dorp, inwoners asook besighede. Al die eetplekke het egter hul beste gedoen en etes was altyd smaaklik. Die dorp is skoon, maar straatnaamborde ontbreek asook parkeerlyne. Die Wes-Kaapse regering kan gerus aandag skenk en bg. voorsien. Hierdie dorp is afhanklik van toeriste, maak dit aangenaam vir hulle en doen iets aan vervalle sypaadjies en gate in die pad!"
"Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal. "
"Pragtige dorp met uitsonderlike mooi omgewing ten spyte van die lae reënval die afgelope tyd. "
"It was an eyeopener to us as it was our first visit to the area. It's really a nice area to visit especially to people interested in winery. "
"Dit is 'n besonderse besoekersdorp. Die mense is vriendelik en laat jou as toeris werklik tuis voel."
"Mooi omgewing en vriendelike mense. Lekker gedroogde vrugte. Die lekkerste pannekoek met hoenderlewer geëet by Die Kloof Padstal. Kan dit aanbeveel."
"Daar was 10 jaar gelede meer restaurante en eetplekkies om te besoek. Ons het 3 etes by een restaurant geëet, omdat alles op 'n Dinsdagaand toe is. Ons dink Temenos se tuin is die beste en mooiste aanwins vir McGregor! Hou dit asseblief altyd so mooi!"
"Daar keer iemand jou maklik voor vir 'n kort geselsie - vra maar die persoon by die museum."