Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
"Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue. "
"De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier. "
"Montagu is a lovely little town that I will continue to visit over and over again."
"Heerlike kaas van Guy's Gurnsey. Jy kan in 'n uur rondom die dorp loop. Pragtige geskiedkundige geboue. Saterdagmark se pannekoek is 'n hoogtepunt. Definitief 'n plek om gereeld te besoek om af te skakel."
"Dis een van die lekkerste vakansie plekke met mooi berge so ook omgewing, raai enige een aan om daar vakansie te gaan hou."
"Robertson is een van ons gunstelingbestemmings om weg te gaan kruip van die besige lewe. Dis ons derde besoek aan die dorpie en dit sal 'n gunsteling bly - ons vertel al ons vriende om soontoe te gaan."
"We love Prince Albert and visit every winter. It has beautifully restored homes,a theatre, everyone is friendly and it must be one of the cleanest towns in South Africa."
"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."
"Montagu is 'n oulike dorpie as jy wil wegbreek vir 'n naweek. Daar is nie eintlik iets om kinders besig te hou nie, verkieslik moet Montagu in die somer besoek word."
"Wine country and more! Very friendly, local people. Good supermarket options. "
"Dis 'n rustige bestemming, genoeg om te doen en te geniet in die omgewing. Lekker wynplase naby geleë."
"McGregor has very little attractions and poverty in the area is obvious. It has the potential to be a great little dorpie. However, locals who attempt or actually burglar guests during their stay deter visitors from returning. "