Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62
Mon Desir Gastehuis"Vriendelike mense. Veilige en rustige omgewing."
"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "
"Ons het die lieflike kortpad na De Rust gery. Oulike dorpie om deur te snuffel."
"Beste plekkie om ietsie te eet is by The Village Trading Post. Vriendelike diens en lekker kos."
"McGregor is 'n pragtige klein, rustige dorpie met 'n lieflike atmosfeer. Die mense is almal vriendelik en van gasvry. Daar is heerlike restaurante op die dorp en die omliggende area bied ook ander besienswaardighede. "
"Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!"
"Interessante geskiedenis en naby mooi gebiede vir die wat jou van avontuur en foto's neem. "
"Die lamb shanks by die Handelshuis is ongelooflik - definitief die moeite werd. Loer ook in by Axe Hill wynplaas as hulle oop is."
"Baie goeie area om plattelandse wynplase en klein dorpies te besoek. Net jammer die Klipdrift Distillery bied nie besigtigingstoere aan vir toeriste nie, sou dit graag wou sien."
"A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available."
"Pragtige dorpie, volgende keer bly ek beslis langer om die dorp en omgewing behoorlik te kan verken."
"Baie lekker dorp met oulike mense. Baie lekker vir gesinne en baie veilig. Lazy Lizard is tops met kosse en sorg ook vir vegetariërs en gluten free resepte wat 'n mens nie baie of sal ons se glad nie op meeste plattelandse dorpies kry. Nice plek gaan definitief weer die dorp besoek."
"Pragtige klein dorpie met baie om te sien vir 'n naweek. Ongelukkig val die plaaslike inwoners mens heeltyd lastig vir geld, kos ens. Daar is oor 'n naweek vier keer by ons gebedel, waarvan drie keer by die kothuis was."
"Just one of those lovely, quiet places in the Karoo. We always stay there when in that part of the world."