Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

Purple Daisy Guest Studio

"Kaapstad is 'n baie mooi plek. Die see area is wonderlik. Lieflike mense."

Cape Town

The Yard

"Die Kaap se algemene dienste, pad en onderhoud is net uit die boonste rakke! Waar wet en orde gehandhaaf word en mense trots is om na die omgewing en ander om te sien. Dankie aan die owerhede en mense wat 'n beter toekoms vir Suid-Afrika na streef."

Cape Town

Serengeti Self Catering Units

"Pragtige vakansieplek."

Cape Town

The Towers

"Kaapstad is pragtig in sy eie reg. Daar is baie vermaaklikhede en jy sal nooit verveeld raak om verskillende plekke te besoek en geniet nie."

Cape Town

Shutters on Hilltop

"Mooier as mooi"

Cape Town

Welgemoed Villa

"Dis soos om in 'n ander land te wees, baie goeie dienslewering en toeriste-aantreklikhede."

Cape Town

Sea Spray 202A

"What a wonderful place. "

Cape Town

Cape Suites Apartments

"Parking lots are very small. "

Cape Town

Upmarket Cottage

"Love Cape Town and surroundings. "

Cape Town

Gordon’s Shore Luxury Apartments

"Dis beslis 'n vakansie-destinasie."

Cape Town

10 De Wetshof

"Ek lief Kaapstad baie baie. "

Cape Town

Blaauwberg Beach Hotel

"Mooiste, beste bestemming in ons land. "

Cape Town

Sugar Hotel and Spa

"So much to do."

Cape Town

Rod's Self-catering En-suite Room

"Wonderlike, vriendelike mense, kuierplekke, kos, gasvryheid, skoon strande, rustige atmosfeer. Oorvloed van besienswaardighede en dinge om te doen."

Cape Town

Welgemoed Villa

"Kaapstad is altyd lekker."

Cape Town

Shalom Beach House

"Awesome city with a lot of culture. "

Cape Town

Sandy Bay 12B

"Cape Town is a great town!"

Cape Town

Blake's Terrace 101

"Soveel om te sien en te doen!"

Cape Town

Melkbosch Guest House

"Vir seker die mooiste plek met al sy wynplase ingesluit. "

Cape Town

Absolute Beach

"Awesomeness!"

Cape Town

Krystal Beach Hotel

"Die beste provinsie in SA. "

Cape Town

St Tropez Seefront Woonstel

"Pragtige plek. Meeste wind nog gehad die Desember 2021!"

Cape Town

Vriesenhof

"Durbanville is beslis baie sentraal. "

Cape Town

Feet Up Cottage

"Die stad is mooi."

Cape Town

The Secret Cottage

"Baie meer verkeer as in die Oos-Kaap. "

Cape Town

Strawberry Lane

"Ons is versot oor die Kaap."

Page
Page 101 - Showing 3001 to 3030
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!