Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

Falcon Crest

"Verkeer sal maar altyd probleem wees."

Cape Town

The Sunset Beach House

"Thank you for the beautiful accommodation."

Cape Town

The Cottage

"Dis die beste plek vir toerisme. Daar is so baie plekke wat 'n mens kan besoek. Regtig die moeite werd."

Cape Town

Ooskus Self Catering Holiday Home

"Kaapstad was nog altyd, nee, IS nog altyd die mooiste plek in die land."

Cape Town

Horizon Bay 301

"Lyk of hul MyCiti-busse baie goed funksioneer."

Cape Town

Al Verde

"Kaapstad is altyd tops!"

Cape Town

Shelley View

"Just nice, awesome!"

Cape Town

Warwick Mansions

"Had a great time."

Cape Town

Tigre Coteau

"Beautiful place with lots to see and do. Winelands, Spice route, Waterfront, Gardens, mountains, penguins, Butterfly World, crocodiles and much more."

Cape Town

Tuckaway

"Vriendelike stad met baie avonture."

Cape Town

Modern Garden Cottage

"Skoon, netjies en daar is wet en orde."

Cape Town

New Beginnings

"Beautiful and diverse. Friendly people and wonderful city to have an adventure."

Cape Town

Warwick Mansions

"Absolute diamant. Mal oor die Kaap."

Cape Town

Blaauwberg Beach Hotel

"Die Moederstad het nie teleurgestel nie - altyd net te kort wanneer mens daar kuier. Soveel te sien en te doen!"

Cape Town

Be My Guest Lodge

"Kaapstad is mos 'n vakansieplek!"

Cape Town

On-the-Rocks

"Kaapstad word nie verniet die Moederstad genoem nie."

Cape Town

Muizenberg Guestique

"Kaapstad is wonderlik, sou hul selfs as 'n eie kolonie kon stig."

Cape Town

Shelley View

"Wonderlik!"

Cape Town

Barnacle Tree

"Kaap bo! Skoon en netjies, hoor ook nie van inbrake daar nie, wat my baie gerus gemaak het. Vrouens en kinders wat fietsry in die straat, jy waag dit nie in Gauteng nie. Vriendelike mense een van Kaap se toppunte!"

Cape Town

Ocean View 701

"Kan absoluut niks nêrens fout vind nie, kan net goedpraat van plekke, mense, paaie en orals is net goeie diens en vriendelikheid."

Cape Town

Pebble Moon Strand Woonstel

"Most beautiful place."

Cape Town

Stylish Sea Point Beachfront Apartment

"Die beste stad in die hele wêreld."

Cape Town

President Hotel Cape Town

"Baie mooi met sy uitgestrekte strande, en orals winkels wat jy sommer kan inloer om iets te koop of net rondloop en die skoonheid van die stad te geniet."

Cape Town

Sentinel Luxury New York Apartment

"Amazing city with good vibes."

Cape Town

Wind-Rose Guest House

"Best province in the country to visit and stay in. Beautiful places to visit and still quite safe."

Cape Town

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Cape Town International Airport baie beter as OR Tambo. Die Uber en taxis word ook goed adverteer in Kaapstad."

Page
Page 127 - Showing 3781 to 3810
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!