Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

8 on Penguin

"Sal enige tyd weer Kaapstad toe gaan. Die atmosfeer is net anders."

Cape Town

At Villa Garda B&B

"Definitief die beste vakansiebestemming in Suid-Afrika."

Cape Town

Self catering 101

"Mal oor die strande, die berg, die skoon strate, geen slaggate en geen rommel wat rondlê nie."

Cape Town

The Beach Villa

"Veiligheid???"

Cape Town

Greenways Golf Beach M5

"'n Vakansie-bestemming uit en uit."

Cape Town

Urban Artisan

"Wonderful city."

Cape Town

Camdene Guest House

"The place to be."

Cape Town

The Whale Cottage

"Kaappunt beslis die moeite werd. Kommetjie, Kalkbaai, Simonsstad is 'n moet. Kaappunt wynplaas is asemrowend. Chapmanspiek moet jy gaan ry. Houtbaai, Llandadno is onbeskryflik. Boot op Houtbaai na Robbe eiland is die defnitief die moeite werd. Die rooi "hop on hop off" busse wat van die Waterfront af vertrek is 'n moet."

Cape Town

Serengeti Self Catering Units

"Brilliant place to visit. Unfortunately the Robben Island trip was cancelled due to technical issues, but rest of the areas fine."

Cape Town

The Heriot 5-12

"Beautiful city."

Cape Town

29 Fleur Park

"Absolutely stunning city."

Cape Town

21 De Wet

"Die beste en vriendelikse stad."

Cape Town

11 on Berrie

"Fantasties!"

Cape Town

Neptune Isle 221

"Ons gunsteling bestemming."

Cape Town

Hout & About Guest House

"Beautiful place we call home."

Cape Town

The Bay 804 by CTHA

"Seker een van die beste stede in die wêreld."

Cape Town

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Kaapstad bly die beste plek om kinders besig te hou!"

Cape Town

Harbour Terrace 48

"Die mooiste stad in die wêreld."

Cape Town

407 Da Gama

"Beautiful, clean and laid back."

Cape Town

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

"Te veel om alles te doen en sien."

Cape Town

Sea Views Self-catering

"Mooiste Kaap, altyd goed vir die siel."

Cape Town

30 Fleur Park

"Kaapstad is 'n moet-sien toeristebestemming! Pragtige witsand-strande en heelike warm sonskyndae."

Cape Town

La Rhone

"Kaap bly baie mooi provinsie. Paaie word uitstekend onderhou."

Cape Town

Abide With Us

"Beautiful city, love it."

Cape Town

18 on Kloof Guest House

"Ons verkies die omliggende dele van Kaapstad self en nie die stedelike gebied nie."

Cape Town

Aandvari Sunset Court

"Daar is tonne om te doen en die mense is tops!"

Cape Town

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Lank daar gewoon. Is na aan ons hart."

Page
Page 145 - Showing 4321 to 4350
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!