Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

Bay Breeze

"Die beste maar koudste Oederstad."

Cape Town

Ocean Breeze Hotel

"Kaapstad is die mooiste plek!"

Cape Town

Aandvari Zeezicht

"Altyd heerlik."

Cape Town

President Hotel Cape Town

"Pragtige stad met so baie dinge om te doen."

Cape Town

Baywatch Guest House

"Skoon en netjies."

Cape Town

Getaway Self-Catering Panorama

"Kyk net die see, Blouberg en on Tafelberg te sien is 'n hoogte punt."

Cape Town

The Protea

"Was koud en nat, natuurlik beter in die somer."

Cape Town

Amru Guesthouse

"Soos enige stad is dit net te besig met verskriklike verkeer, maar is 'n pragtige stad met baie om te sien en te doen."

Cape Town

Helderberg Rusplekkie

"Stad en sy mense na aan my hart!"

Cape Town

H208 Dolphin Beach

"Die mooiste plek in SA!"

Cape Town

Cloudscape Self-catering Accommodation

"Did 'n baie mooi deel van die wêreld."

Cape Town

Marina Views

"Te veel om te doen in 'n kort tydperk, bespreek gerus vir minstens 7 dae."

Cape Town

Kade Cottage

"Baie mooi stad."

Cape Town

Blouberg Sea Spray AG02

"Altyd wonderlik om vakansie in Kaap te spandeer."

Cape Town

Andante

"Wonderlike plek, baie om te sien."

Cape Town

605 Nautica

"Pragtig en natuurskoon."

Cape Town

Neptune Isle 221

"Teleurgestel met Kirstenbosch. Baie oorgroei, maar seker te wyte aan Covid-19. Kasteel het bykans geen fasiliteite vir gestremdes met loopring verskaf nie en baie verwaarloos seker ook te wyte aan Covid-19."

Cape Town

Myrtle Cottage

"Die plek van lewe."

Cape Town

Planet Africa 1

"Cape Town on a whole has great places and views."

Cape Town

Small Bay Guest House

"Die mooiste stad in die wêreld."

Cape Town

Le Gaulois Luxury Flats- Duplicate

"Nog altyd die beste plek."

Cape Town

1402 Ocean View

"Kaapstad is fantasties."

Cape Town

7 on Disa Self-catering Accommodation

"Beautiful amenities all around."

Cape Town

Tuckaway

"Beeldskone berge en vriendelike mense!"

Cape Town

Atlantic Postcard

"Baie lekker vakansiebestemming."

Cape Town

Wild Wind Holiday Accommodation

"Die mooiste en beste plek in die wêreld. Mense is baie vriendelik en dit is net ’n wonderlike ervaring vir min geld. Stad en strande is pragtig skoon. Daar is iets vir ieder en elk om te geniet."

Cape Town

Lierie Huis

"Berge en see, wat wil 'n mens nou meer hê? Elke hoek en draai maak 'n mens op jou knee staan uit dankbaarheid om 'n Suid-Afrikaner te wees. Pragtige deel van ons land laat my bewoë."

City Bowl, Cape Town

The Heriot 1-19

"Onveilig in die aand."

Page
Page 153 - Showing 4561 to 4590
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!