Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

Serengeti Self Catering Units

"Teleurstellend om plakkerskampe oral op hoofweë te sien. Dis regtig 'n seer oog."

Cape Town

Eco Balcony Apartment 1006

"Cape town is a great city. "

Cape Town

TygerWaterfront Penthouse

"Kaapstad is ons mooiste en skoonste stad in ons land en die wonderlikste natuurskoon!"

Cape Town

Bergsig Self-Catering

"Cape Town is beautiful."

Cape Town

Tranquil Impulse on Strand

"Dit is baie pragtig. Die utisig van die Kaap was fantasties."

Cape Town

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Ons bly self in die Wes-Kaap en love dit!"

Cape Town

Canterbury Lodge

"Lekker in die Kaap. "

Cape Town

De Vie Akkommodasie

"Altyd lekker om hier te wees. "

Cape Town

Die Melkbaai 54

"Warm, hartlike stad met baie om te doen. "

Cape Town

Sikelela Guesthouse

"Kaapstad is maar een van Suid-Afrika se beste stede."

Cape Town

1102 Ocean View

"Bekoring van sy eie."

Cape Town

Cape Sea View

"Best place to be."

Cape Town

Hibernian Towers 10.6

"Kaapstad is 'n trekpleister vir elke toeris met verskeidenheid aktiwiteite om van te kies."

Cape Town

Big Bay Beach Club 118

"Dit sal altyd die wenstad bly."

Cape Town

Son, See, en Sundowners

"It falls under the top 5 best cities!"

Cape Town

Check Inn Hotel

"Kaapstad is baie netjies en dit was aangenaam soos gewoonlik om in 'n skoon omgewing te ry. Die straatligte aan die onderste deel van die Hoofstraat het nie gewerk nie en die deel is merkbaar donker. Dit is net oorkant die Shell-vulstasie."

Cape Town

Blue On Blue Bed and Breakfast

"Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Restaurante puik. Baie geskiedenis. "

Cape Town

The Bay

"Kaapstad is maar 'n mooi plek."

Cape Town

Mt Bijoux

"Ek hou van Bloubergstrand. Maklik om heen en weer te Uber."

Cape Town

Waterways

"Cape Town is heaven on earth."

Cape Town

St Tropez 303

"Die mooiste wintervakansie-bestemming!"

Cape Town

1501 Hibernian Towers

"Gootgeword in die omgewing, mooiste mooi soos altyd!"

Cape Town

Nick's Seaside Rest

"Sprokiesmooi. "

Cape Town

Apartments on the Bay

"Kaapstad sien my weer!"

Cape Town

Axis Luxury 2-Bedroom Apartment

"Ons eie, beroemde wêreldstad, wat kan mens nog daarby sê?"

Cape Town

Ocean Breeze Hotel

"Daar is te veel mense en die afval en gemors is sigbaar. Andersins goed."

Cape Town

603 Nautica

"Beste oomblikke. Mooiste strande en soveel dinge om te doen met so min tyd."

Cape Town

Gone to the Beach Villa

"I live in Cape Town!"

Page
Page 73 - Showing 2161 to 2190
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!