Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

Hidden Zen Self-catering

"It will always remain home and it truly felt like home away from home."

Cape Town

La Grâce

"Ek kom vanaf Gauteng, julle Kapenaars besef nie hoe goed julle dit het nie. Ek was verstom, daar is actually mense wat wat die pad skoonmaak, die bane verf, ek het opgetel mense parkeer hulle karre sommer so oornag op die straat. Dit was 'n goeie ervaring, een wat ek vir seker weer sal wil beleef."

Cape Town

Grand Blue D

"Great plek - wens ek kan daar bly."

Cape Town

Elephant's Heart

"Baie mooi omgewing."

Cape Town

Gordons Bay Sea Chalet

"Ons is baie lief vir die Kaap en gaan gereeld as ons kan."

Cape Town

29 1st Crescent

"Vreeslik mooi. Asemrowend op Chapmanspeak."

Cape Town

Karen's Corner Cottage

"Net weereens besef hoe mooi is die see en berge. Die wingerde en wyn is die kersie op die koek."

Cape Town

The Wendy House

"Cape town is the best holiday and tourist destination. There is so much to see and do. Pity we couldn't do and see everything, too short a time. My highlights were Cape Point, Sightseeing in the red bus and Table Mountain."

Cape Town

The Millhouse at Majestic Village

"Lovely holiday destination: So many beautiful beaches, mountains, winelands, the cable car to Table Mountain is a must!"

Cape Town

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl

"Dit het gevoel soos 'n ander land, fantasties. Kaapstad is seker die beste plek in Suid-Afrika."

Cape Town

Signal Hill Lodge

"Die Kaap is 'n fantastiese plek om te besoek."

Cape Town

The Great White Beach House

"Everything is good. "

Cape Town

Ocean View B1101

"It's perfect in every way."

Cape Town

Cape Town Lodge Hotel

"Kaapstad is fantasties."

Cape Town

Longbeach Beach House

"Die stad se bustoere is interessant, maar neem 'n sambreel saam om teen die hitte te beskerm op die boonste, oop platform."

Cape Town

West Gemini Guesthouse

"A beautiful must see place. "

Cape Town

Shalimar Guesthouse

"Baie versteekte gems wat jy kan ontdek met 'n bietjie netwerk. "

Cape Town

Signal Hill Lodge

"My droom-blyplek."

Cape Town

Nautica Deluxe

"Mense baie vriendelik en ons kon lekker toer aangesien ons sentraal geleë was."

Cape Town

The Green Gecko

"Dit bly ons pragtige moederstad."

Cape Town

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Waterfront en wou by Tafelberg opgaan maar het ondervind dat dit buitensporig duur is, asof daar net aan buitelanders gedink word."

Cape Town

Jacoma Hof 20

"Vlagskip van Suid-Afrika."

Cape Town

Loch'nest

"Sal definitief weer gaan. "

Cape Town

Beach Road Accommodation

"Enige plek om Kaapstad, maak nie saak waar jy gaan nie, is asemrowend!"

Strand, Cape Town

Lierie Huis

"Baie sentraal."

Cape Town

Atlantic Oasis Guest House

"Kaapstad is 'n lekker plek om vakansie te gaan hou. Ek hou veral van die verskeidenheid aktiwiteite wat daar is om te doen."

Cape Town

Fama Lodge

"Nice restaurants. Good place for nature, especially for those who love hiking."

Cape Town

Bien-Etre

"We know Cape Town well and find it an excellent travel destination."

Cape Town

Beachwood Inn

"Three days weren't nearly long enough to experience all Cape Town has to offer!"

Page
Page 91 - Showing 2701 to 2730
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!