Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Christiana

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Christiana

Rated 3.6 out of 5 based on 41 reviews.

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"Dorp is verwaarloos en skep nie goeie indruk. Paaie is sleg in die dorp."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Besige plek, maar rustig."

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"Dis 'n plaasgemeenskap. Nie 'n vakansiedorp nie. Wel, dis hoe ek dit beleef het."

Christiana

Zarah's Place

"Munisipaliteit kan gerus die paaie teer."

Christiana

Zarah's Place

"Small towns tend to be enjoyable and much safer in the bigger scheme of things!"

Christiana

Zarah's Place

"Ongelukkig ervaar die dorp op gereelde basis water-tekorte a.g.v. munisipale probleme."

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"It's a small town with limited stores, but everything required can be purchased there."

Christiana

Zarah's Place

"Overall, I am happy and so is my wife."

Christiana

Zarah's Place

"Shops are good, but infrastructures like roads are poor."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Dorpie is lekker, maar soos al die ander klein dorpies gaan hulle ook stadig maar seker agteruit, eintlik hartseer."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Didn't look around much, but what we saw was good."

Christiana

Zarah's Place

"Goeie oornag verblyf tussen Gauteng en Kaap maar verder weet ek nie genoeg om Christiana as toeristebesteming aan te beveel nie."

Christiana

Hudji Dudji - Original

"Disappointed with the upkeep of the roads in the town."

Christiana

Zarah's Place

"We managed to visit the Vaal Dam, which was an experience out out this world. It was worth it. We saw the beauty of nature."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Die paaie is in 'n swak toestand, maar ons het dit by meeste dorpe gevind so Christiana is nie die uitsondering nie."

Christiana

Hudji Dudji - Original

"Baie mooi klein dorpie."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Goeie oornagligging."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Warm en aangenaam."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Relaxed atmosphere. Locals were very friendly."

Christiana

Zarah's Place

"Baie mooi dorp, soos met enige ander plek is daar baie pot holes wat nie reggemaak word nie, veral in die hoofstraat. Die rivier is pragtig. Dit was vreeslik baie warm, maar lekker! "

Christiana

Zarah's Place

"Dorp baie skoner as van die ander dorpe in die omgewing. Mooi so, Christiana!"

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"If you are looking for a great fishing experience, visit Asame @ Oppie Rivier."

Christiana

Asamè @ Oppi-Rivier

"Vir 'n wegbreek uit die stad en vir vissermanne is dit fantasties, maar geen ander doendinge nie. "

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"DIe arme ou dorpie het soos alle SA plattelandse dorpies in totale verval gegaan. Die strate is flenters die CBD is in chaos en vuil, die nuwe Spar en Tops is die ligpunt in die dorp. "

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"Dit is 'n klein dorpie en daar is verwaarlosing van die geboue en strate, maar dit kom voor of daar stadig maar seker verbeterings gedoen word. Die kampterrein is baie mooi en rustig."

Christiana

Zarah's Place

"Restaurante is super duur. Diens stadig."

Christiana

Vaal De Vue Guest House

"Baie mooi plekkie. "

Christiana

Zarah's Place

"Die All Seasons Resort is 'n mooi plek net buite die dorp. Langs die Vaalrivier!"

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!