Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Retha E. - 12th November 2018
staying in Clarens
Wonderlike plek om te besoek, lekker atmosfeer en mense.
Jessica W. - 12th November 2018
staying in Clarens
Clarens is beautiful and has so many nice places to visit.
Andre S. - 12th November 2018
staying in Clarens
Clarens moet waak teen te veel feeste en te kommersieel wat die rustige omgewing versteur en die hele doel mis om mense te laat ontspan en rus.
Tom L. - 12th November 2018
staying in Clarens
Een van Suid-Afrika se mooiste dorpe. Baie winkels en eetplekke. Rustige omgewing.
Lorraine S. - 11th November 2018
staying in Clarens
Pragtige, idilliese plekkie en omgewing.
Ian H. - 11th November 2018
staying in Clarens
Quaint town with much to see and do. Great hikes and many restaurants and pubs.
Ebeth V. - 9th November 2018
staying in Clarens
Pragtig! Naby die natuur.
Rika D. - 6th November 2018
staying in Clarens
Kuns en meeste produkte oorprys en eerste restaurant regs soos mens inkom van die hoofpad af se kos baie swak en smaakloos.
Andre J. - 5th November 2018
staying in Clarens
Fantasties!
Sarette V. - 31st October 2018
staying in Clarens
Ete by Gosto’s is 'n belewenis, sal draaie ry om weer daar te gaan eet.
Stephanie P. - 30th October 2018
staying in Clarens
A little gem of a town with lots to do, see, and explore! Town's people were incredibly hospitable and offered excellent service. Food was amazing!
George N. - 30th October 2018
staying in Clarens
Great place to unwind and relax.
Izak V. - 29th October 2018
staying in Clarens
Baie aangename bestemming vir 'n paar dae. Die voetslaanroetes is 'n hoogtepunt.
Sonja V. - 29th October 2018
staying in Clarens
Clarens is net een van die mooiste plekke op aarde. Die berge is net ongelooflik mooi.
Carol C. - 27th October 2018
staying in Clarens
Clarens is 'n interessante dorp met baie kuns items en lekker kos, in 'n veilige omgewing.
Andre V. - 26th October 2018
staying in Clarens
Clarens is een van my gunsteling wegbreek plekkies waar mens net jou skoene kan uitskop en weer mens word.
Embre J. - 23rd October 2018
staying in Clarens
Pragtig.
Marena J. - 23rd October 2018
staying in Clarens
If you love art, this is the place to go.
Milka E. - 22nd October 2018
staying in Clarens
Natuurskoon baie mooi.
Annelie S. - 22nd October 2018
staying in Clarens
Pragtige, skoon dorpie.
Ilene V. - 22nd October 2018
staying in Clarens
Vreugde, liefde en rustigheid vir my siel. Mal oor die plek.
Jane D. - 22nd October 2018
staying in Clarens
Scenery, tranquility, calm. We love Clarens.
Rob M. - 22nd October 2018
staying in Clarens
Great place in the mountains, has everything a visitor may require.
Mpho R. - 22nd October 2018
staying in Clarens
Small town and amazing, friendly people.
Niel T. - 21st October 2018
staying in Clarens
Pragtig!
Daan B. - 21st October 2018
staying in Clarens
Hou dit asb. so na aan die natuur as moontlik.
Michiel G. - 20th October 2018
staying in Clarens
Dit was 'n heerlike, ontspannende ondervinding. Daar is baie oulike winkels en lekker eetplekke. Dit het 'n vakansie-atmosfeer. Ons sal dit vir mense sterk aanbeveel. Die mense is baie vriendelik, hulpvaardig en bereid om te help. Ons was nou met ons 48ste huweliksherdenking daar en gaan gereeld na Clarence.
Stephanie P. - 20th October 2018
staying in Clarens
Clarens is a hidden gem and must-see for nature-lovers! Unbelievable views of the mountain ranges and lovely little shops in town with tremendous variety. Will definitely be back!
Thys G. - 16th October 2018
staying in Clarens
Moet na die Portugese restaurant gaan. Dit was ongelooflik. Vrydag vioolmusiek, Saterdagaand kitaar en sang. Moet bespreek. Glo my, julle sal nie spyt wees nie!
Jeanette M. - 16th October 2018
staying in Clarens
Clarens is a stunning Dorpie, the landscape is beautiful and although it's become a tourist town, the prices in town are not "touristy". I will definitely be going back.
Christa F. - 15th October 2018
staying in Clarens
'n Pragtige dorpie wat mooi in stand gehou word. Dis net jammer dat 'n mens byna elke jaar uitsien om terug te gaan na 'n winkel en dan staan die plekkie leeg of iemand anders het ingetrek! Daar is egter heerlike nuwe winkels en die ou bekendes bly lekker om by te koop.
Alida C. - 15th October 2018
staying in Clarens
Daar is beslis baie ruimte vir verbetering. Altyd groot lekkerte om in Clarens te kuier.
Suzelle S. - 15th October 2018
staying in Clarens
Vat baie geldjies saam, want daars bitter mooi goedjies om te koop en hulle kos is heerlik.
Madelene S. - 15th October 2018
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige dorp met baie goed om te doen, te sien en te koop. Het dit baie geniet!
Ina M. - 15th October 2018
staying in Clarens
Baie lekker!
Ronel R. - 12th October 2018
staying in Clarens
Die dorp is netjies, kon nie rommel sien rondlê in dorp nie. Die pryse in die restaurante en winkels is hoër as verwagting. Half brood kos R19.00 terwyl in normale winkel kos 'n vol grootte brood slegs R12.00.
Nerine B. - 10th October 2018
staying in Clarens
Mal oor die plek. Mense is gaaf. Ons sal weer Curry Bunnie Chow gaan een by Artist's Cafe en Bobotie by Die Kooperasie. Baie lekker gewees.
Engeli A. - 9th October 2018
staying in Clarens
Clarens is baie gefokus op die toeristemark, so dis bietjie duur om iets daar te koop. Nie al die winkeltjies nie, maar wel meeste van hulle. Die dorpie self is mooi en die berge in die omgewing (Golden Gate) is asemrowend.
Liane J. - 8th October 2018
staying in Clarens
Baie mooi wêreld en oulike dorpie. Koop vleis en bykosse by die huis en vat saam. Baie basiese produkte beskikbaar in Clarens.
Stefan V. - 8th October 2018
staying in Clarens
Die omliggende omgewing is baie mooi en die dorp is heeltemal ingestel op toerisme, wat dit 'n baie lekker naweekwegbreek maak.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com