Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2056 reviews.
Sylvia E. - 13th August 2018
staying in Clarens
Lekker naweek wegbreek. Ons kon baie ver en lekker stap.
Daleen V. - 13th August 2018
staying in Clarens
Beautiful area. Old type of town.
Ettie S. - 13th August 2018
staying in Clarens
Asemrowende mooi plek, sal beslis weer kom kuier!
Corne H. - 13th August 2018
staying in Clarens
Pragtig!
Christa D. - 13th August 2018
staying in Clarens
Sal altyd Clarens voorstel as 'n awesome dorp!
Fred F. - 11th August 2018
staying in Clarens
Geen Capitec OTM nie en ook nie 'n skoon supermark nie.
Fritz W. - 10th August 2018
staying in Clarens
Ek weet regtig nie waaroor al die bohaai oor Clarens gaan nie. Stofstraat-dorpie sonder enige noemenswaardige koopgeriewe. As ek die naweek wil slaap kan ek dit ook by my huis doen.
Carien P. - 9th August 2018
staying in Clarens
Pragtige klein dorpie met beeldskone uitsigte, rus vir die siel.
Onica G. - 7th August 2018
staying in Clarens
Pragtig, uniek. Te duur.
Dirk C. - 7th August 2018
staying in Clarens
Ek besoek Clarens oor jare heen en het 'n noue verbintenis met die dorpie.
Amalia W. - 7th August 2018
staying in Clarens
If you haven't seen Clarens, you haven't lived your life yet.
Susan B. - 7th August 2018
staying in Clarens
Beeldskone omgewing, baie lekker kos en kuier plekkies. Te veel mooi goed om na te kyk en te koop. Mal daaroor.
Ingrid O. - 6th August 2018
staying in Clarens
Lovely weekend destination, picturesque little town with lots to do and see.
Alta V. - 6th August 2018
staying in Clarens
Almal is so vriendelik. Baie en lekker restaurant. Heerlike wegbreek!
Johan V. - 6th August 2018
staying in Clarens
Die winkels is baie steriotipies. Ons het 'n groter verskeidenheid verwag. Die restaurante wat ons besoek het was baie goed, wel effens oorprys.
Chantel V. - 3rd August 2018
staying in Clarens
Baie oulike, aktiewe dorpie.
Felicity B. - 1st August 2018
staying in Clarens
Rustige, mooi avontuur.
Kosie L. - 1st August 2018
staying in Clarens
Ons sesde besoek. As die Hemelse Vader ons spaar sal ons weer volgende jaar kom kuier.
Monita B. - 31st July 2018
staying in Clarens
Baie skoon en het verskriklike lekker koffie. Beste eetplek is Clementines.
Tania H. - 30th July 2018
staying in Clarens
Pragtige dorpie wat ek definitief weer sal besoek.
Retha P. - 30th July 2018
staying in Clarens
Pragtige dorp.
Jeanette K. - 30th July 2018
staying in Clarens
Lieflike dorp met 'n besonderse atmosfeer. Sal 'n besoek aan Clarens enige tyd vir vriende aanbeveel.
Caroline O. - 30th July 2018
staying in Clarens
Oulike winkels, lekker staproetes, lekker plek om net te rus en die mooi in te neem.
Susanna Gertruida S. - 30th July 2018
staying in Clarens
Sal Clarens definitief aanbeveel vir lekker wegbreek-naweek.
Rolanda F. - 30th July 2018
staying in Clarens
Pragtige dorpie. Mooi kunswerke. Natuurskoon is asemrowend mooi deur ons Skepper geskilder.
Leon B. - 27th July 2018
staying in Clarens
Die beste ooit.
Sw V. - 25th July 2018
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige plek. 'n Mens voel tuis en dis baie aangenaam daar. Dit is ook duidelik dat daar moeite gedoen word om die dorp mooi en netjies te hou. Clarens is beslis 'n oase in daardie omgewing en die inwoners kan trots wees op hul dorp.
Jaun V. - 24th July 2018
staying in Clarens
Baie lekker dorp. Het onsself baie geniet.
Leone W. - 24th July 2018
staying in Clarens
Pragtige dorpie.
Niel T. - 23rd July 2018
staying in Clarens
Goeie oornag- en naweekbestemming. Interessante winkeltjies en lekker restaurante.
Francois P. - 23rd July 2018
staying in Clarens
Te min restaurante beskikbaar vir aandete! Het vergeet om te bespreek en kon nĂªrens geholpe raak nie!
Mariette P. - 23rd July 2018
staying in Clarens
Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom.
Chris C. - 23rd July 2018
staying in Clarens
Maak vooraf besprekings by Clementine en Gostos om lekker te eet! Altwee plekke was oor die naweek vol bespreek. Clarens Interior en Purple Onion 'n moet!
Chanti L. - 23rd July 2018
staying in Clarens
Juweel van die Vrystaat. So mooi!
Dorette G. - 20th July 2018
staying in Clarens
Amazing scenery and lovely restaurants.
Nico E. - 19th July 2018
staying in Clarens
Sal enige tyd teruggaan.
Andre P. - 18th July 2018
staying in Clarens
Wat 'n verrassing! Bring minstens 'n volle dag net in dorpie deur. Uitstekende restaurante.
Sharon G. - 18th July 2018
staying in Clarens
Oulike klein, rustige dorpie.
Mariska V. - 17th July 2018
staying in Clarens
Baie lekker maar 'n naweek is genoeg om alles te sien as ek langer gebly het sou ek verveeld gewees het.
Eugene J. - 17th July 2018
staying in Clarens
Dit is 'n ideale toeristebestemming, alhoewel vir Suid-Afrikaners bietjie duur. 'n Mens moet net genoeg vrugte en groente saamneem as jy self etes wil voorberei, aangesien dit nie volop beskikbaar is nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com